Nassau Self Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Letsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Ilse V - Des 2023
Algehele gradering
Basiese goed vir uitverhuur: Besem of skoppiebstel. Vloermop. Skoon vadoek, ko.
Jeanette D - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike, netjiese en gemaklike blyplek
Ciska P - Nov 2021
Algehele gradering
Veilig en baie billike tarief, netjies, en die vriendelike gasvryheid sal jou weer laat terugkeer!
Petro B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik, behulpsaam, netjies.
Nassau Self Catering se terugvoer
Wonderlike gaste om te ontvang. Enige tyd weer welkom!
Ben F - Sep 2021
Algehele gradering
Hearty and accommodating
Nassau Self Catering se terugvoer
Vriendlike gas wat enige tyd weer welkom is! Baie dankie!
Rozelle G - Mrt 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Thailia C - Feb 2021
Algehele gradering
’n Gasvrou wat die ekstra myl loop!
Zonia L - Des 2020
Algehele gradering
Rustig, stil, weg van alles.
Ben D - Aug 2020
Algehele gradering
Kompak, skoon en netjies met alle denkbare geriewe.
Nassau Self Catering se terugvoer
Baie dankie Ben, So bly as ons gaste hulle tyd in die Kaap geniet!
Hoop om julle weer te sien!
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Renier L - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi kamer en baie goed geleë.
Melissa S - Des 2019
Algehele gradering
What a lovely, pleasant host and I felt extremely comfortable!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n lieflike, aangename gasheer en ek het baie gemaklik gevoel.
Baie netjies en 'n pragtige uitsig!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Antoinette M - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig.
Marietjie T - Okt 2019
Algehele gradering
Privaatheid is nogal 'n probleem. Alle klanke/geluide vanaf woonhuis is duidelik hoorbaar en eienaar is werklik baie sosiaal.
Elrich E - Aug 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Michelle D - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflik.
Baie gelukkig met die kliëntediens. Hulle was vriendelik en het die ekstra myl geloop. Julle is ongelooflik, hou so aan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Julia Z - Jul 2019
Algehele gradering
A pleasant experience.
Wilmie D - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Wilmie D - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Gerhard R - Jul 2019
Algehele gradering
Nie te aangenaam nie.
Julia Z - Jun 2019
Algehele gradering
I enjoyed my stay very much.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek het my verblyf geniet.
Nadat ek uitgewerk het hoe die TV werk, was ek tevrede en het my verblyf geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
De Wet V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik en netjies.
De Wet V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Marieta R - Jun 2019
Algehele gradering
Privaat en rustig.
Siphelele A - Jun 2019
Algehele gradering
A great place to rest without any disturbance.
Nassau Self Catering se terugvoer
Thank you so much Siphelele.
Much appreciated, hope to welcome you again.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nassausingel 26, Stellenberg, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom