LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountainview Cottage | LekkeSlaap
+10

Mountainview Cottage

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Mountainview Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cheslan S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslan S
Gesin met klein kinders

Very peaceful and calm.

We loved the fact that we had privacy with the enclosed pool and that a security gate around the pool could prevent any accidents. The cottage is absolutely lovely, close to all major shops and a lovely park just behind the cottage.

Candice V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice V
Saam met vriende

Gerieflik en cozy.

Gerieflik en cozy en naby winkelsentrum en strande en die berg. Alles wat mens nodig het in 'n huis is in die huisie. Baie lekker gebly en geslaap.

Monique J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J
Besigheidsreis

Volledige huis weg van die huis, alles was daar en netjies.

Ons het heerlik gebly. Aangesien dit 'n sakereis was met my twee kinders en kollega, was die huis perfek uiteengesit. Was heerlik om als byderhand te hê en nie met handdoeke en haardroeër hoef te reis nie. Wat vir my regtig spesiaal was, was die bottel melk en bottel wyn in die yskas en die eetgoedjies. Dit het die kinders (en mamma) besig gehou tot ons kon kos koop. Baie dankie.

Mountainview Cottage's terugvoer

Goeidag Monique,

Thank you very much for your positive review. My thanks to you for leaving the house neat and tidy which is most appreciated.
Hope to see you again sometime in the future.

Kind regards
Gill

Mountainview Cottage
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterford-sirkel 44, Kirstenhof, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhODY4NmU4LTY1YjAtNDcxZS05ZjdiLTU0YzZlMzZhOTc5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 44 Waterford Circle Kirstenhof 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.076714432849 18.453124373016
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!