LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Moya Farm | LekkeSlaap
+26

Moya Farm

4 resensies
Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Okt 2019 tot 6 Des 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Moya Farm, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R825 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Moya Farm is op 'n prentjiemooi plaas aan die voet van die Paardeberge tussen Wellington en Malmesbury geleë. Die plaas is ideaal vir 'n rustige naweek en bied ongelooflike uitsigte en 'n plaasatmosfeer.

Dié kompakte kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n leef-, kombuis- en slaaparea. Daar is 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolf en toonbank met stoele toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, TV met Netflix, ketelbraaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel in.

Gaste kan afkoel in die swembad of op die stoep ontspan en die uitsig op die berge en oor die vallei geniet. Doendinge op die plaas sluit rustige voetslaanroetes, voëlkyk en fietsry in. Die plaas huisves ook Arabier-perde, skape, hoenders en springbokke.

Die plaas is naby Malmesbury, Wellington, Riebeeck en die Paarl met al hulle wynplase en besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Moya Farm sluit in:

Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Moya Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Moya Farm, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moya Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)
was R1 100
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Moya Farm, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH043UyPSoOMHNeu8cLfEbWoiKUSM4JmBd3qiwCvTlTSmGJPanu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R825  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Moya Farm Wellington 7654 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.555549 18.834221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!