Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moya-Sky

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annali Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Moya-Sky
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hannalize C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ja, baie was lekker rustig, mooi en netjies. Dit was lekker om op 'n gemaklike netjiese plek te bly en alles is daar wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal altyd weer by Moya-Sky gaan bly!

Pragtig, skoon en goed geleë. Carl en Annali is baie vriendelike gasheer en gasvrou. Het ons laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuut en netjies, ideaal vir oornag oppad na Mosambiek.

Ideale oorslaapplek vir mense oppad na Mosambiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke oomblik geniet.

Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon. Stunning oornag verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelis F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis F
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Maklik om te kry, die mense gee om en help waar hulle kan. Definitief 'n plek waarna ek sal teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Moya Sky is 'n oorna bestemming wat ons beslis aanbeveel vir enige reisiger. Baie vriendelike, behulpsame gasheer en gasvrou wat alles in hul vermoë doen om aan alle behoeftes te voorsien. Verblyf is gerieflik, baie skoon en netjies! Gaan nie weer by enige ander plek oornag as by Moya Sky nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dunisani M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dunisani M

Ideally located just outside the Lebombo border post and not far from the KNP gate.

Quiet. Stunning view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Excellent service, very happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Saam met vriende

Welkom ontvangs deur vriendelike eienaars wat ons onmiddelik laat tuis voel het.

Dit was vir ons groepie van 4 volwassenes, op pad na Mosambiek, perfek met alles wat nodig was soos hout, blits, bottel water, eie splash pool om af te koel, aircon ens. Sal beslis weer daar bly nie net vir Mosambiek maar ook vir Kruger se Krokodilhek wat by Komatiepoort is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfrieda T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfrieda T
Gesin met klein kinders

Heerlik! Ons het 'n super goeie ervaring gehad en sal verseker weer by Moyo-Sky gaan oorbly.

Ons sal verseker weer by Moyo-Sky oorbly! Carl en Anneli is so hulpvaardig en vriendelik. Hulle gaan uit hul pad uit om mens se verblyf aangenaam te maak en help sommer met nie verblyfverwante navrae en probleme. Die kamers is pragtige en netjies. Dis baie mooi skoon en daar word ook ekstra voorsiening gemaak, soos lugversorging (wat baie nodig is in die warm Komatipoort). Die stoepies is so lekker rustig, dit was vir my 'n stil ervaring vroeg in die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alize D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alize D
Saam met vriende

Dit was uitstekend gewees in alle aspekte.

Vandat ek bespreek het tot die laaste dag, was almal baie hulpvaardig en ons het lekker gekuier. Great verblyf, nuut, baie skoon en 'n lekker splashpool op die stoepie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritsa M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit is 'n ongelooflike mooi en netjiese plek. Die eienaars is so behulpsaam en vriendelik. Ons sal elke keer daar bespreek as ons na ons vakansiehuis in Mosambiek gaan. Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki C
Saam met vriende

I was pleasantly surprised at the quaint experience for such an outlying area.

The accommodation was excellent for this remote town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R975
R975 R878
per nag (plek vir 2)
Vanaf R975
R975 R878
per nag (plek vir 2)
Vanaf R975
R975 R878
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdc882f619b28ce0980ef94a29b460947160ac64cd6a29fef17008787a5b9a08258dfe28c027c8265bb40cbacee830e351f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R975 nouVanaf R878 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Buffel Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.432908381311 31.961496446451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem