LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mutariri Resthaven | LekkeSlaap
+9

Mutariri Resthaven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plumbagostraat 37, Sedgehill, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mutariri Resthaven is in Sedgehill, Sedgefield, en bied verblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié verblyf is in 'n residensiële huis wat met die eienaar gedeel word en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.

Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Mutariri Resthaven sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Plumbagostraat 37, Sedgehill, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plumbagostraat 37, Sedgehill, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqvnFqOwoydU4sbTYfex0vmTYKfQjdRx562zQFbp3pBf29VtMOS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 4) 37 Plumbago Street Sedgehill 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.028891228958 22.811487342606
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!