Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Nghala-kamer
- B&B en aandete
Huisreëls
- Die tarief sluit nie verversings, drankies, wildritte, buite-aktiwiteite en -wandelings, fooitjies en wasgoed in nie.
- Wildritte en wandelings kan met aankoms teen 'n ekstra koste bespreek word.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van 3,5 km is wat na die instansie lei en dat dit vir alle voertuie toeganklik is. Gaste kan ook vra om by die hek opgetel en afgelaai te word. Gaste moet voor aankoms by die instansie navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Rook is in die lodge verbode. Daar is 'n asbakkie op die balkon.
- Gaste het toegang tot 'n aangewese parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese heining.
- Alle kinders onder 16 jaar moet deur 'n verantwoordelike volwassene tydens wildritte en boswandelings vergesel word.
- Lig asb. die lodge vooraf van enige dieetvoorkeure in.
- Dit is 'n malariagebied en profilaktikum (malaria voorkomende medikasie) word aanbeveel. Bespreek dit vooraf met 'n dokter.
- Gaste moet met aankoms die standaard-vrywaringsvorm teken.
- Vervoer vanaf Hoedspruit Lughawe of Hendrik Van Eck Lughawe kan gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 91, Grietjie Wildreservaat, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Geen kinders onder 5