Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mykonos House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hildegarde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Mykonos House
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Martha V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V
Gesin met tieners

Lekker ruim akkommodasie.

Hierdie was regtig waarde vir geld verblyf omdat die eenheid so lekker ruim is. Voorstel aan die eienaars sal wees om spieëls aan te bring in die slaapkamers en ook los tafels of rakke. Ook kan die breekware verbeter. Koffiebekers is almal verskillend en "gechip". Geen steakmesse of braaibakke beskikbaar nie. Wynglase is almal verskillend en nie op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley D

The stay was great, except for the things mentioned above.

The place was nice and big, with more than enough space. The braai area was very nice. We loved the pantry area. However, there were a few issues we encountered. The kitchen tap was leaking, and we had to put a bucket on the floor to catch the water. The main shower handle was broken. We did inform the host about the shower handle and the leaking tap. There was not enough cutlery. There was no large bread knife or a big knife to cut meat, and if there were, they were blunt. We could not cut vegetables, meat or anything. There were not enough pots to cook food. The large plates on the stove did not work. Some rooms had no cupboards to pack our clothes in. We had to buy a knife and some glasses.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mykonos House se terugvoer

Thank you for your review. We do have sufficient knives. Only one of the four bedrooms does not have a cupboard. We also have an ample number of glasses, more than the accommodation capacity of the house. All plumbing is in a good and working condition. For cooking, there are 2 pots, 2 pans, 2 braai dishes as well as glass dishes.

Mykonos House
Aakifah L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aakifah L
Saam met vriende

Cosy. Enjoyable. Beautiful.

Our stay was one that will be remembered. The place was even more beautiful in person the pictures really didn't do it justice. The lady who checked us in was such a nice lady.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jamie-lee H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie-lee H
Gesin met klein kinders

My kuier was baie nice. Die huis sit op gemaklike plek naby winkel en eetplekke. Ons kon loop oral waar ons wil wees.

Ons het die huis baie geniet omdat dit familievriendelik is, en in 'n area waar ons baie safe gevoel het.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abigail W
Saam met vriende

Good memories.

Die huis is meer as net 'n vakansieplek. Dit was n lieflike naweek saam met vriende en families.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonosstraat 28, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba8d546bd3225cbed2c23b55f4cde5029e791f6be2844cc29e5bb0fd86661914fde1d523a7d484953d45be9185b5cc5e7799?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 28 Mykonos Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.046794092573 18.049557030391
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem