LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mzimayi River Lodge | LekkeSlaap
+41

Mzimayi River Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casuranina-rylaan 706, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R978 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mzimayi River Lodge is op die oewer van die Mzimayi-rivier geleë.

Die lodge bied 5 Dubbelkamers, 1 Executive Kamer en 4 Gesinskamers. Alle kamers het dubbel- of enkelbeddens, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n kluis, lugversorging en/of ’n waaier en ’n TV met sekere DStv-kanale.

Die lodge het ’n groot dek-area met ’n swembad en kroeg waar gaste ’n ligte ete kan geniet. Daar is ook ’n restaurant met ’n see-uitsig. Ander geriewe op die perseel sluit ’n speletjies-area en konferensiesentrum in.

Mzimayi is slegs 800 m vanaf Hibberdene se hoofstrand, wat skubaduikers van regoor Suid-Afrika lok. Die ongerepte koraalriwwe is die tuiste van verskeie skaars spesies soos die langneus-valkvis, sage koraalsponse en kystervaring. Die Hobberdene-strandmeer is heerlik vir ’n piekniek in die son of roei.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Mzimayi River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Casuranina-rylaan 706, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mzimayi River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R978
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R978
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casuranina-rylaan 706, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1OsX4fOreA0GkMFxRujecJMPJwLjPp1kAHjmP8OO1Z5ywUdBl4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R978  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 706 Casurarina Drive Woodgrange 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.5851047 30.567856760119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!