by Na Genoeg | LekkeSlaap
+25

Na Genoeg

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Na Genoeg
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nadine V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Gesin met klein kinders

Heerlike rus in baie netjiese wooneenheid met pragtige uitsig van die stoep.

Pragtige ligging en vreeslik netjies. Alle benodighede is daar. Skoon beddegoed en pragtige dekor.

Gerhard S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging puik, kan nie vir beter vra nie maar bederf deur ander elemente.

Die huis self nie te sleg nie maar ook nie soos vertoon word nie. Kombuis nie voldoende nie, glase deurmekaar groottes en nie ses van een tipe nie. Stoof vieslik vuil, jy voel dat jy nie aan die dials wil vat nie. Beddegoed het gevoel dit is net omgedraai en nie gewas nie. Dan is daar die elemente wat in die omgewing bly wat voor jou deur lawaai en drink en harde musiek maak. Die reëls wat gaste moet nakom is groot aan ons verduidelik maar dit geld blykbaar net vir gaste. Sondagoggend ry taxis vol gelaai deur die kompleks en parkeer op strand voor jou deur - ons word deur 'n ketting by ingang gestop en gevra waar bly ons maar die kan net inry en voor jou deur kom lawaai en drink. Glad nie aangenaam nie en mens voel onveilig. Ons was Sondagoggend wakker geskreeu met die buite beams wat skreeu - kon niemand sien nie maar iets of iemand was daar. Dis jammer dat so mooi ligging so bederf word. Ons sal beslis nie weer daar kuier nie. Jy sien uit na 'n rustige naweek met jou familie na harde werk en dit was dit definitief nie.

Nicole J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J

Peaceful and enjoyable.

Our stay at Stay In Paternoster Na Genoeg, was fantastic the views were pleasant and the atmosphere. We thoroughly enjoyed ourselves. Place was clean and stunning will definitely book again.

Nicolette K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K
Gesin met tieners

Rus vir my siel.

Na Genoeg is baie sentraal, en loopafstand van meeste restaurante en winkels. Die eiendom is op die strand, met 'n ongelooflike uitsig oor die see. Ek mis reeds my oggendkoffie op die stoep as die son se eerste strale die see inkleur, of my glasie wyn as die sonsondergang die laaste kleure vir die dag verf. 'n Perfekte huisie vir 'n onvergeetlike kuier in Paternoster. Goeie sekuriteit met Trelli-deure, alarmstelsel en beams.

Lester K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lester K
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging.

Die nabyheid van ’n opslaanhok en mense wat gedurende die nag langs die muur gesit het was bietjie onrusbarend. Alhoewel daar beams is het ek steeds onveilig gevoel om met my gesin en klein seuntjie daar te wees gedurende die nag. Die dag was fine.

Andre M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Saam met vriende

Ongelooflike posisie op die strand en is goed ingerig.

Sal beslis weer die wonderlike plek bespreek. Het alles wat jy nodig het en meer en is letterlik na genoeg aan die see.

Marlene D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met vriende

Stukkie hemel op aarde!

Na genoeg is 'n perfekte plek as jy bietjie wil wegbreek uit die stad se gejaag. Alles was perfek, ons het direkte toegang tot die strand gehad en die plek self was ten volle toegerus. Ons het al die plekkies in die dorp te voet besoek. Die sonsopkoms en ondergang is 'n moet vanaf die heerlike stoep. Na Genoeg sien ons beslis weer. Sommer gou in die toekoms!

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kom 28, Seeduikerstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaCwSpdwbJdbUVrGJ98jvNv2XOpnktVbUcbFEmbiT0ITxgNVbAP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 28 Die Kom Seeduiker Street 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.808720530201 17.888474017382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem