by Na Genoeg | LekkeSlaap
+25

Na Genoeg

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die huis op ’n openbare strand geleë is wat baie besig en raserig gedurende vakansies kan raak.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Geen kinders onder die ouderdom van 6 word toegelaat nie.

Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
Geen gaste mag op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag inklok of uitklok nie.

Sleutel- en breekskadedeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar saam met die deposito vir die bespreking. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis nagegaan is om te bevestig dat alles in orde is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal nie onder enige omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.

Minimum-verblyftydperk:
2 nagte gedurende die stil- en middelseisoen.
3 nagte oor langnaweke.
4 nagte oor Paasnaweek.
7 nagte gedurende die spitsseisoen.

Gaste moet asb. eers by ons kantore kom inklok en hul sleutels kom afhaal. Wanneer jy by Paternoster inry, draai jy links by die vierrigtingstopstraat. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is omtrent 75 m verder, aan die regterkant, by 87 St Augustinestraat, geleë.

Inkloktyd:
Let asb. daarop dat 'n fooi van R200 gehef word, indien gaste later inklok as die tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is.
Maandag tot Donderdag: Van 14:00 tot 17:00.
Vrydag: Van 14:00 tot 19:00
Saterdag en Sondag: Van 14:00 tot 16:00
Openbare vakansiedae: Van 14:00 tot 16:00

Uitkloktyd: Stiptelik om 10:00 op die uitklokdatum, tensy anders gereël. Enige eenheid wat nie teen 10:00 ontruim is nie sal R200 per uur of 'n deel daarvan beboet word vir elke uur wat die uitkloktyd oorskry.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kom 28, Seeduikerstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaCwSpdwbJdbUVrGJ98jvNv2XOpnktVbUcbFEmbiT0ITxgNVbAP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 28 Die Kom Seeduiker Street 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.808720530201 17.888474017382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem