Nacht Wacht Self catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jolene R - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Lee-ann M - Mei 2023
Algehele gradering
Extremely pleasant.
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
Thank you so much Lee-ann, for the kind review. You were a lovely, friendly, and neat guest.
Niekie S - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
Baie dankie Niekie, vir jou positiewe terugvoering. Julle was wonderlike gaste. Ons sien weer.
Scenario W - Jun 2022
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker, veiligheid is baie goed, netheid is puik en dienslewering was uit die boonste rakke.
Lees meerAnnemarie D - Feb 2022
Algehele gradering
Karaktervol, smaaklik gerieflik gasvry.
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
Dankie Annemarie vir die goeie terugvoering. Julle was wonderlike netjiese gaste
sal jul vir enige gastehuis aanbeveel en hoop om julle weer te sien.
Jack L - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies, rustig, en met waarde vir geld.
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
Jack dit was so lekker om jou en jou vrou hier te ontvang op die plaas.
Julle was wonderlike gaste en sal jul graag wil terug verwelkom.
Netjiese stiptelike gaste wat goed gekommunikeer het.
Dankie Mnr Lewis vir die goeie terugvoering
Tania C - Des 2021
Algehele gradering
Immaculate farm with comfortable accommodation.
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
Thank you Tania, for staying in our cottage and being such a clean and tidy guest.
It was such a pleasure having you here on the farm.
May 2022 be good to you and your family.
Jakkie V - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige plaaskuier.
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
Dankie Jakkie, vir julle besoek op die plaas. Aangename, vriendelike en netjiese paartjie.
Hoop om julle weer te sien.
Chantal V - Jun 2021
Algehele gradering
Very unpleasant.
Lees meerJack L - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
Baie dankie vir my positiewe review, dankie dat julle sulke wonderlike netjiese gaste was, hoop om julle
weer te sien
Roger R - Feb 2020
Algehele gradering
Peaceful historical venue with a very pleasant host, Karen.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige historiese plek met 'n baie aangename gasheer, Karen.
Het dit alles gesê en ideaal geleë ver van die skares.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
Thank you so much, Roger and Annemie
You are such lovely people.
I could stay with you all night for a lovely chat.
Hope to see you again
Attie L - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekende bekostigbare verblyf!
Lees meerNacht Wacht Self catering se terugvoer
Liewe Lubbe gesin,
Jul was aangename gaste, hoop regtig om jul weer te sien.
Dankie vir my positiewe terugvoering, waardeer baie.
Daleen D - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige "working farm".
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
Dankie Daleen vir jou raak en oulike beskrywing oor n "Rustige working farm"
julle was 'n oulike familie en welkome gaste.
Hoop om jul weer te sien.
Keena W - Aug 2019
Algehele gradering
Absolute bliss in a bottle.
Lees meerNacht Wacht Self catering se terugvoer
Thank you Keena for staying with us.
You were fantastic, friendly and welcome guests.
So glad you did relax and enjoy yourselves.
Hope to see you again.
Thanx for a lovely review.
Eloise A - Mrt 2019
Algehele gradering
Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis.
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer Gustav en Eloise.
Julle was wonderlike gaste , net jammer julle het so kort vertoef.
Hoop om julle weer te sien.
Auline R - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Baie vriendelike diens, pragtige plaas en alles wat jy nodig het. So rustig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
Auline
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. julle was bedagsame gaste, baie vriendelik en netjies.
Hoop om jul weer te sien.
Andre L - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf met wonderlike gasvryheid.
Dane W - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastic, no worries, escape from everything.
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
Hi Dane,
Thank you so much for your positive review. You were wonderful guests that left the place very neat. You are the kind that appreciates nature and small things in life.
Hope to see you again.
James H - Sep 2018
Algehele gradering
Peaceful stay in the country.
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
Thank you, James, for the lovely review and your visit.
You are welcome to come again and enjoy the beauty of Nacht Wacht.
Hope to see you again.
Sarah P - Jun 2018
Algehele gradering
Verkwikkend.
Hewan M - Apr 2018
Algehele gradering
Cozy farm accommodation. Great value.
Kim H - Apr 2018
Algehele gradering
Lovely, cosy, romantic get away.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflik, knus, romantiese wegbreek.
Ons het lekker gebly! Karen is 'n goeie gasvrou. Perfekte ligging!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
Thank you, Kim. Hope to see you again before you return to Belgium.
Claire B - Feb 2018
Algehele gradering
A delightful peaceful spot in the countryside.
Pieter D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
More Pieter,
Dankie vir die goeie terugvoer.
Hoop om julle weer hier te ontvang. Jammer vir die Wi-Fi konneksie wat soms op die plaas 'n uitdaging is.
Theo C - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig en stylvol.
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
Dankie Lallie vir die mooi terugvoer. Was lekker om julle te ontmoet.
Hoop om weer te sien. Veilige reis.
Linelle W - Jun 2016
Algehele gradering
Lekker!
Nacht Wacht Self catering se terugvoer
Dankie Linelle vir die positiewe terugvoering
dit was lekker om julle te ontmoet.
hoop om julle weer te sien
liefde
Karen
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nacht Wacht Plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom