Nahoon Guest Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nahoon Guest Flat is in Nahoon-mond geleë, 5 minute se stap van die strand en Beach Break Cafe af.

Die verblyf beskik oor 2 kamers waarvan albei 'n badkamer het. Kamer 1 het 'n dubbelbed, kamer 2 het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix en gratis WiFi in.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Nahoon Guest Flat is naby winkels, restaurante, kafees, kroeë en 'n Super Spar.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nahoon Guest Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za