Namasté
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 23, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Namasté is 'n keurige, luukse en pragtig ingerigte strandhuis met uitsonderlike uitsigte. Dit is net 100 m van die strand af in Paternoster geleë.
Die huis spog met 2 slaapkamers op die boonste verdieping en 'n kothuis met 'n aparte ingang wat nie deel is van die huis nie. Daar is altesaam slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort en Japanese bad.
Op die onderste verdieping is 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer, eetkamer en kombuis. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n gasstoof en elektriese oond. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv. Dit lei na 'n patio met meubels en braaigeriewe.
Die kothuis beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n buite-stort.
Parkeerplek op die perseel en WiFi is beskikbaar. Die patio's, leefarea en hoofslaapkamer bied pragtige uitsigte. Ongelukkig word troeteldiere en kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 1695
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Sonkwasstraat 23, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Namasté het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 23, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom