Namib Dlux Guestrooms

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Namib Guest Rooms is in die stil, boomryke woonbuurt van Universitas aan die westelike kant van Bloemfontein geleë, tussen die Universiteit van die Vrystaat en die N1. Dit is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 7 semi-selfsorgeenhede aangebied en daar is slaapplek vir 26 gaste. Elke eenheid het 'n hoë gehalte-bed en -beddegoed, handdoeke, toiletware, 'n privaat badkamer en 'n klein kombuisie. Alle eenhede is met 'n yskas- mikrogolfoond, ketel en koffiestasie toegerus. Daar is 'n Slim-TV met Netflix teen die muur in elke eenheid, sowel as WiFi.

'n Gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek is vir alle gaste beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Namib Dlux Guestrooms gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za