Nandina Guest House & Self-Catering Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Freda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Johann V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek en mense baie vriendelik.
Eunice M - Jan 2023
Algehele gradering
Had a very bad welcoming.
Lees meerJanelle L - Des 2022
Algehele gradering
Freda was an absolute darling of a host. Offered an extra room for my teenage boys. We even had Potkie with her POT. Don't worry Freda your POT is in good hands.
Potipoti N - Des 2022
Algehele gradering
Everything was superb.
Tinashe G - Des 2022
Algehele gradering
All went well, lovely host.
Lien J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Tiana B - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker skoon.
Toinette V - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Volgende keer bly ons beslis langer.
Paul V - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, met volledige voorligting oor wat beskikbaar is en gebruik kan word, netjiese kamer met pragtige uitsig!
Shamiso N - Jan 2022
Algehele gradering
Very clean and good value for money.
Ronel L - Aug 2021
Algehele gradering
It was really great at Nandina Guest House.
Sandra G - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastic
Thinus N - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon en vriendelike diens.
Marianne V - Mrt 2021
Algehele gradering
Oulike oornagplekkie, ideaal vir 'n groot groep om die hele plek te vat.
Lees meerCoenie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Nandina is 'n goed toegeruste woonplek met al die fasiliteite wat jy nodig het.
Tovhowani Isaac M - Des 2018
Algehele gradering
Perfect for relaxation.
Denise D - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Zanné J - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Gerhard K - Des 2016
Algehele gradering
Bevredigend.
Mari M - Jun 2016
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het tydens ons langnaweek - baie netjies en gemaklik.
Nicolese S - Jan 2016
Algehele gradering
Uiters teleurstellend.
Carmen D - Sep 2015
Algehele gradering
Netjiese, goed ingerigte, knus kothuis met uitstekende diens.
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koedoestraat 148, Numbi Park, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Geen kinders onder 9