Nanna Rous' Town House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
madi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 284
Jare op LekkeSlaap 10
Opsomming van Resensie
John E - Apr 2024
Algehele gradering
An awesome B&B in a great little town.
Marika G - Apr 2024
Algehele gradering
Bevredigend.
Marianne C - Apr 2024
Algehele gradering
Het besluit om verder te reis en nie daar te slaap nie.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Elaine S - Apr 2024
Algehele gradering
Nanna Rous' is a lovely place to stay for a quick stopover.
Snowy S - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Chanelle K - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike mense, skoon en netjies! Sal die plekkie beslis aanbeveel!
Lynette H - Feb 2024
Algehele gradering
Great overnight stay between Gauteng & Cape Town.
Mike M - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable, clean, quiet and a hearty breakfast.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Maria G - Jan 2024
Algehele gradering
Great place to stay!
Marilee P - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvry, goeie oorslaapplek met heerlike ontbyt.
Simone C - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Liahne T - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig, lekker, vriendelik, oulike plekkie.
Pieter M - Des 2023
Algehele gradering
Die gasheer is baie vriendelik. Parkeerplekke is klein. Historiese gebou is.
Ahmed M - Des 2023
Algehele gradering
Reasonable, secure accommodation.
Ronel R - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik & naby aan restaurante.
Elmarie R - Des 2023
Algehele gradering
Puik verblyf, vriendelike mense, silwerskoon eenhede en baie huislik.
J F - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly.
Peter T - Des 2023
Algehele gradering
Rooms were lovely, breakfast was good and the staff are very friendly.
Johannes D - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike ervaring - sal graag weer terug wil kom.
Hanlie V - Des 2023
Algehele gradering
Rustige oornag in die Karoo.
Thea Z - Des 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap in 'n goed toegeruste en netjiese kamer!
Cecil M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig. Goed versorg.
Lizette C - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Christiaan B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en skoon kamers.
Sharleen M - Aug 2023
Algehele gradering
This was an easy stopover for our requirements and the owner was accommodating.
Brian D - Aug 2023
Algehele gradering
This was a quaint stay in a historic old building. Very friendly owner-manager and staff.
Annami R - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike, hartlike diens. Netjies versorgde kamer en terrein.
Carlo S - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was baie welcoming.
Marijke B - Jun 2023
Algehele gradering
My pa was baie dankbaar. Dankie Rosy.
Yolanda J - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Ian M - Mei 2023
Algehele gradering
Convenient location with well-equipped rooms.
Chrisna D - Mei 2023
Algehele gradering
Geen hangplek vir klere nie, geen haardroër nie, baie basies, amper soos 'n backpackers.
Warren O - Mei 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Carla S - Apr 2023
Algehele gradering
Owner very friendly, staff polite and rooms are spotless.
Gawie M - Apr 2023
Algehele gradering
Kuier was lekker die eerste en enigste plek om TV te kyk in my eie taal en eie mense.
Chris L - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornag plek.
Karen K - Apr 2023
Algehele gradering
It was really fantastic. Staff very friendly and breakfast was lovely.
Sophia M - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Jeanine K - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful location, staff and host were very welcoming.
Adri D - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige kuier.
Karin V - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Robin H - Feb 2023
Algehele gradering
Perfect traveller's rest.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Christa B - Feb 2023
Algehele gradering
'n Baie aangename oornagplek.
Peter T - Feb 2023
Algehele gradering
Pretty, clean and excellent hospitality.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Cecile S - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelik en in Afrikaans ontvang. Verblyf was soos geadverteer. Mooi plekkie.
Bernie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en goeie waarde vir geld.
Jani S - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige oornagplek.
Henning S - Jan 2023
Algehele gradering
Pleasant stay during a road trip from Johannesburg to Cape Town.
Shane K - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflike, gemaklike akkommodasie.
John S - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable accommodation and good breakfast.
Deon F - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, luuks en goed geleë.
Zelda R - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en gasvry.
Karien V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Carin W - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en lekker gebly met 2 Staffies.
Elna H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Doynette B - Okt 2022
Algehele gradering
The lock on the safety door must be replaced as it is broken and not safe to lock when guests are inside their unit. There was also no mention as to when loadshedding would happen.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Pj M - Okt 2022
Algehele gradering
Perfekte oorslaapverblyf, vir 'n lang trip van Gauteng na die Wes-Kaap.
Ria D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie tevrede met die verblyf.
Louis V - Okt 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Carla D - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige netjiese verblyf en vriendelike diens.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit.
Pieter-willie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie funksioneel vir ons behoeftes.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Baie dankie, ons is bly om dit te hoor. Ons sien uit om julle weer te sien.
Rika C - Sep 2022
Algehele gradering
Goeie oornagplekkie.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Dankie, dis 'n plesier.
Danie A - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese, skoon kamer, aangename gasheer.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Baie dankie, ons werk aan dit.
Bianca H - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely stay.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Thank you so much, we happy to hear that.
Hestie F - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Dankie baie, dis 'n plesier.
Werner R - Jun 2022
Algehele gradering
Voel baie tuis.
Karolien N - Jun 2022
Algehele gradering
As always an awesome stay at Nanna Rous' Town House.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Thank you so much, it's a pleasure.
Cecile J - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie in Colesberg. Houtvloere. Houtdeure soos van ouds. Netjiese beddegoed.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Baie dankie, ons het eletriese kombers in elke kamer. Verwarmers ook vervang met nuwe. Dankie om met ons te bly.
Noel K - Mei 2022
Algehele gradering
A trip back in history.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Thank you so much for your support and comments, we really appreciate it.
Allan B - Mei 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Thank you, much appreciated.
Helena F - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Thank you for staying with us. We are really sorry about the inconvenience caused by the room with stairs, and bricklaying in the courtyard.
Gary B - Apr 2022
Algehele gradering
Comfortable room.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Thank you so much, we appreciate your feedback.
Ruan E - Mrt 2022
Algehele gradering
Oulike, ouwêreldse gastehuis.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Dankie daie, dis mooi om dit te hoor.
Sarah S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en welkom laat voel.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Dankie baie.
James B - Feb 2022
Algehele gradering
Baie veilig, vriendelike personeel, goed geleë.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Thank you so much.
Hennie H - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike, Karoo-kuier oornag na lang pad.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Dankie baie, ons is bly om dit te hoor. Ons waardeer u ondersteuning.
Adri A - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Dankie baie, ons werk aan dit.
Francisca D - Jan 2022
Algehele gradering
Oorslaapplek vir langpadry.
Peet D - Jan 2022
Algehele gradering
Warm, vriendelike, geselserige diens. Skoon, netjies. Slaapplek was mooi en keurig versier.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Baie dankie, ons is bly om dit te hoor.
Liesel B - Jan 2022
Algehele gradering
Adequate stop over, but stuffy room with no windows.
Lees meerHenna N - Jan 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Yvonne V - Jan 2022
Algehele gradering
Room was clean, but I definitely expected a bit more.
David B - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig stil en net wat mens nodig het na 'n dag op pad.
Steffanie V - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely stay over for the night.
Danie M - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornag-stop.
Charl T - Des 2021
Algehele gradering
Ontbyt ingesluit by die prys. Kamers ruim en baie skoon.
Lida V - Des 2021
Algehele gradering
Was baie lekker.
Job En Marie L - Des 2021
Algehele gradering
Gasvry.
Sharon B - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik.
Hantjie E - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, veilige akkommodasie, naby lekker eetplekke!
Estie A - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Anita R - Des 2021
Algehele gradering
Altyd vriendelike ontvangs.
Gary B - Okt 2021
Algehele gradering
Comfortable.
Len B - Sep 2021
Algehele gradering
Heel aanvaarbaar.
Charlene A. L - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Sylvia E - Aug 2021
Algehele gradering
Very helpful and accommodating.
Johan K - Jul 2021
Algehele gradering
Very cosy place to stay, clean and a warm well come.
Adelia M - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike en netjiese verblyf.
Francois V - Jun 2021
Algehele gradering
Had a good night's rest after a long road trip.
Vuyelwa J - Jun 2021
Algehele gradering
Awesome
Gerrit S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Hendrik V - Apr 2021
Algehele gradering
Heel gemaklik en redelike waarde vir geld.
Lees meerMarius D - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike oornag in Colesberg.
Lees meerPierre V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsame mense. Sal enige tyd weer daar wil bly.
Riana M - Mrt 2021
Algehele gradering
Sakpas. Basies.
Wytze & Augusta D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig en heerlik privaat. Goeie ontbyt.
Karin V - Mrt 2021
Algehele gradering
Redelik.
Gerda W - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelik en rustig.
Samantha B - Feb 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Kiera R - Jan 2021
Algehele gradering
Everything you need for a short overnight stay.
Laetitia B - Des 2020
Algehele gradering
Was aangenaam verras, pragtige plek, lekker ontbyt en so vriendelik. Baie skoon.
Peter. E - Des 2020
Algehele gradering
The Guest House is well located in regards to being able to walk to various eating places.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Thank you, we appreciate your feedback we looking forward to welcome you again.
Stephanie D - Nov 2020
Algehele gradering
Oorslaap op pad Kaap toe.
Pieter E - Nov 2020
Algehele gradering
Bakgat gewees!
Elaine F - Okt 2020
Algehele gradering
Baie huislik, het sommer tuis gevoel
Lourika G - Okt 2020
Algehele gradering
Dit voel soos huis!
Johan T - Okt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Johan T - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. gou tuis gevoel
Kenneth L - Aug 2020
Algehele gradering
Very pleasant and extremely hospitable.
Rianne D - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlike oornag.
Albertus S - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Anna S - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik en goeie waarde vir geld.
Rudolf V - Jan 2020
Algehele gradering
Average place to stay at.
Thys S - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike, bekostigbare oornagplek na 'n lang reis.
Lindi C - Des 2019
Algehele gradering
Gasvry en gemaklik.
Karen G - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies. Vriendelike mense.
Ina R - Des 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar en gerieflik.
Lindsay D - Des 2019
Algehele gradering
Excellent stop.
Karolien N - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik soos altyd!
Jannie F - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige oornagplek.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Thank you for the review, we really appreciate your stay with us. The person was indeed late for breakfast, however, she did ask you for banking details to send you the refund for breakfast that was already paid for. We are really sorry for the inconvenient caused.
Andrien M - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Gemaklike ruim kamer. Heerlike ontbyt.
Sarah W - Sep 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Annalene Steyn S - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Warren O - Jul 2019
Algehele gradering
Very pleasant.
Annelise H - Jun 2019
Algehele gradering
Vuil, onversorg. Kort dringend aandag en verf en ordentlike skoonmaak.
Lees meerArie V - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Joanie K - Mei 2019
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Wilna K - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker gebly. Was net vreemd om R40 per klein hondjie vir ons 2 honde te betaal betaal.
Laetitia F - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies en oulik. Was baie goed ontvang.
Leon H - Apr 2019
Algehele gradering
Gasvrye, skoon en veilige verblyf met lekker ontbyt, goeie waarde vir geld.
Claudia C - Mrt 2019
Algehele gradering
Gasvry en ongekompliseerd.
Santie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Gesellig, met vriendelike diens.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit. Mooi dag verder. Kenneth Dell.
Pierre K - Feb 2019
Algehele gradering
Ons beste oornag-ervaring in Colesberg nog.
Lees meerNanna Rous' Town House se terugvoer
Hi Pierre
Baie dankie, ek waardeer dit. Mooi dag verder.
Cherryl D - Feb 2019
Algehele gradering
Well looked after.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed versorg.
Baie goed bestuur en ons is goed versorg.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Hi Cheryl,
I really appreciate it. Thank you.
Kenneth.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Danny S - Jan 2019
Algehele gradering
The perfect place to over night in Colesberg.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike plek om te oornag in Colesberg.
Net soos voorheen het Kenneth ons ontvang en gehelp om onsself tuis te maak. Gemaklike beddens, skoon badkamer, binnehof, toegang tot yskas in die eetkamer oorkant die binnehof. Veilige parkeerplek agter geslote hek. Stil deel van die dorp met min verkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Hi Danny, thank you I really appreciate it. Have a great day. Kenneth
Gerda D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjiese kamers en badkamers. Heerlike beddegoed en ontbyt! Definitief waarde vir geld.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Dankie Gerda, ek waardeer dit. Ek is jammer oor TV, die herstellers is nie elke dag beskikbaar nie. Mooi dag verder. Kenneth.
Alicia F - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies. Gerieflike oornag halfpad tussen JHB en Kaapstad/George.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Hi Alicia, baie dankie ek waardeer dit. Mooi dag verder. Kenneth
Karolien N - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, vriendelike diens en heerlike ontbyt!
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Hi Karolien, baie dankie ek waardeer dit. Mooi dag verder, Kenneth.
Ilse D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie mooi netjies en goed versorg.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Hi.Karolien, baie dankie waardeer dit. Mooi dag verder. Kenneth.
Janice H - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik. Veilige parkering en lekker ontbyt geniet.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Hi Janice, baie dankie. Ek waardeer dit. Mooi dag verder. Kenneth
Gerda W - Des 2018
Algehele gradering
Knus, gesellig, uitstekende waarde vir geld.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Hi Gerda, baie dankie waardeer dit. Mooi dag verder. Kenneth
Andries V - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker gerus na 'n lang reis.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Hi Andries, baie dankie, ons waardeur dit vreeslik.
Bly geseënd,
Kenneth
Anthonie V - Okt 2018
Algehele gradering
Ek het geen rede om oor enigiets te kla nie.
Doris R - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Karolien N - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, vriendelike diens en heerlike ontbyt!
Marina T - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Wilma D - Aug 2018
Algehele gradering
Ideale oornagplek, feitlik halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad.
Frik M - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was snoesig.
Le Roux S - Jul 2018
Algehele gradering
Goed geleë in stil straat, vriendelike diens en goeie waarde vir geld.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Pieter B - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie netjiese kamer met als wat mens nodig het om gemaklik te wees.
Lees meerQuinten S - Apr 2018
Algehele gradering
Goed genoeg vir oornagverblyf.
Stephan C - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig, skoon en privaat.
Danielle J - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, groot en gerieflik vir oornag.
Denise H - Apr 2018
Algehele gradering
Sal definitief weer hier oorslaap.
Chene E - Feb 2018
Algehele gradering
Rustigheid.
Johnny G - Feb 2018
Algehele gradering
As jy van baie oud hou, is Nanna Rous' Town House okay.
Johan V - Jan 2018
Algehele gradering
Was a pleasure staying at Nanna Rous, excellent service and support.
Marilu J - Jan 2018
Algehele gradering
Gul ontvang, gemaklik en gerieflik.
Ina R - Jan 2018
Algehele gradering
Netjiese blyplek met goeie akkommodasie, veral vir mense wat met honde reis.
Albert V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hennie A - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie, vriendelike diens.
Ria P - Des 2017
Algehele gradering
Lekker oorslaapplekkie, naby goeie restaurant.
Melanie M - Des 2017
Algehele gradering
Quaint and comfortable, well-positioned.
Christiaan N - Des 2017
Algehele gradering
Goeie oorslaapplek.
Retief S - Des 2017
Algehele gradering
Ideale plek in Karoo om te oornag voor verder reis.
Catherine H - Des 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Carla O - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Elmarie L - Okt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en verblyf.
Ina Alessandra H - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Venessa O - Okt 2017
Algehele gradering
Warm ontvangs en verblyf.
Rusty J - Sep 2017
Algehele gradering
Werklik goeie waarde vir geld, baie netjies, skoon en gerieflik. Binne loopafstand na restaurante en Spar.
Edith L - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike, bekostigbare verblyf.
Sondra H - Aug 2017
Algehele gradering
Relaxing!
Belinda H - Jul 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Hi Belinda, thank you for your review.
We are most grateful that you both appreciated your stay and are truly thankful for your effort to post a review.
Kind regards,
Kenneth Dell.
Sondra H - Jul 2017
Algehele gradering
Cosy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Knus.
Baie vriendelike gasheer. Warm en gesellig en puik ligging.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alexis D - Jul 2017
Algehele gradering
Please see below review.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Hi Alexis De Vincenzo
Thank you for your review. We are so sorry to hear about the geyser been turned off. We do not have a clue why it was turned off as it normally stay on especially on weekends. We are apologising for the inconvenience caused. About the dark property we do have outside parking lights that are sufficient to be on until day light.
Thank you,
Regards,
Nanna Rous Town House
Chnay C - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Etienne D - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Elbie B - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut terrible, dit wat mens in die foto's sien is definitief hoe dit daar lyk nie.
Erhard S - Apr 2017
Algehele gradering
A neat establishment run by friendly people who go out of their way to make you feel at home.
Amelia L - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasies!
Rienie K - Feb 2017
Algehele gradering
Dit is die oulikste huise wat ek nog in gebly het en ek reis baie, ontbyt was heerlik en op tyd, 'n wonderlike ondervinding met al die oudhede.
Sonja P - Feb 2017
Algehele gradering
Rustig.
Vera D - Feb 2017
Algehele gradering
Een plek waar je je thuisvoelt.
Jan L - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Hi Jan L, baie dankie vir u mooi terugvoering. Ons waardeer dit. Ook vir u kommentaar oor ons parketing. Ons het baie min tye wanneer ons probleme op tel met ons parkering. Ons het 6 kamers, maar soms kom gaste met 2 karre en allerhande gaste wat ook nie ordentlik parkeer nie. Ons het probeer beheer instruksies uitgee, maar verniet. Dit het ook nie gewerk nie. Ons is van plan om een van die dae, mits ons vol bespreek is, om met naamborde te werk. Weereens baie dankie, Kenneth.
Tania M - Jan 2017
Algehele gradering
Nie lekker nie.
Lees meerLouis V - Des 2016
Algehele gradering
Regte waarde vir geld en baie vriendelike personeel.
Lees meerJanine B - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Marna H - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike oornag verblyf.
Lees meerBeverly K - Des 2016
Algehele gradering
I had a lovely sleepover at Nanna Rous! Thank you! I will stay over again on my journey home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek het 'n lieflike tydjie by Nanna Rous gehad! Dankie! Ek sal weer daar bly op pad huistoe!
Ek kan Nanna Rous aanbeveel. Ek voel bederf deur die gemaklike, skoon en rustige omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marion S - Sep 2016
Algehele gradering
Quirky, culture rich, comfortable overnight stay.
Joanet C - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlik om deel te wees van so stukkie geskiedenis.
Marie S - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was nou lekker!
Nanna Rous' Town House se terugvoer
Hi Mrs. Swanepoel
Baie dankie vir U terugvoering, ons waardeer dit baie. Ons is baie bly dat U hul verblyf geniet het, nogtans ons se baie dankie.
Dankie, Rosy
Nanna Rous' Town House
Magda D - Aug 2016
Algehele gradering
Gerieflike sakpas-verblyf
Lucas M - Jul 2016
Algehele gradering
Warm, vriendelike ontvangs.
Yvette B - Jul 2016
Algehele gradering
Kan dit definitief aanbeveel.
Andre M - Jun 2016
Algehele gradering
Rus vir die siel en liggaam na 'n lang reis, perfek.
Jeanine F - Apr 2016
Algehele gradering
Perfek!
Frik S - Apr 2016
Algehele gradering
Rustig en anders om in 'n kerkie te slaap.
Lynn D - Apr 2016
Algehele gradering
Gasvry personeel, skoon en netjiese verblyf wat ek enige tyd sal aanbeveel!
Carina P - Apr 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik vir een aand se oorslaap. Heerlike ontbyt!
Janine V - Apr 2016
Algehele gradering
Genoeg net vir oornag.
Leela V - Mrt 2016
Algehele gradering
Comfortable and charming.
Debbie K - Mrt 2016
Algehele gradering
Gemaklik en lekker gebly, ontbyt was baie lekker Sondagoggend.
Monica V - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlik, ons het heerlik gebly.
Frans B - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker sentraal en rustig.
Werner N - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was n aangename ondervinding en sal weer daar oornag.
Michael H - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Joey D - Mrt 2016
Algehele gradering
Goed om te oornag.
Anna-marie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Geen klagtes nie.
Heidi M - Feb 2016
Algehele gradering
Skoon en rustig.
Pierre D - Feb 2016
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike kamer met groot badkamer.
Marius V - Jan 2016
Algehele gradering
Halfpad-stop in Colesberg, met ons vakansie na die Kaap.
Ina Alessandra H - Jan 2016
Algehele gradering
Pragtige verblyf! Wat 'n heerlike oorslaap-B&B. Vriendelik, gasvry en pragtig. Ek kan dit vir enige reisiger aanbeveel.
Celia C - Jan 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense. Heerlike ontbyt.
Albrecht T - Jan 2016
Algehele gradering
Stil en rustig.
Monica S - Jan 2016
Algehele gradering
Ons gunsteling-verblyf in Colesberg!
Sean L - Des 2015
Algehele gradering
Perfect for an overnight rest and breakfast was also great.
Martin G - Des 2015
Algehele gradering
Nie die beste nie.
Johan N - Des 2015
Algehele gradering
Troeteldiervriendelik en aangenaam.
Cathy S - Des 2015
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik, maar warm en bedompig.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Maryna M - Des 2015
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie op pad Kaap toe.
Solandra M - Des 2015
Algehele gradering
Teleurstellend.
Ansie C - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik.
Joubert D - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelike en sinlike verblyf in die Karoo.
Johanita P - Des 2015
Algehele gradering
Amazing!
Wendy M - Des 2015
Algehele gradering
Was OK.
Henriette V - Des 2015
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf met 'n rustige atmosfeer.
Flossie C - Des 2015
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf - net reg vir 'n nag se oorslaap.
Salome B - Des 2015
Algehele gradering
Goed vir 'n oornagstop.
Denè L - Des 2015
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en welkom gevoel.
Monica T - Des 2015
Algehele gradering
Conveniently situated and comfortable stay.
Greta J - Nov 2015
Algehele gradering
Dit dien sy doel vir oornagverblyf.
Tewie G - Nov 2015
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Willette F - Okt 2015
Algehele gradering
Geen klagtes nie.
Lees meerBurt D - Okt 2015
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Lg P - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Marzanne D - Aug 2015
Algehele gradering
Oornagverblyf op pad na Mosselbaai.
Annelien R - Jul 2015
Algehele gradering
Redelik maar onveilig.
Lees meerAnneke B - Jun 2015
Algehele gradering
Maklik om te bereik vanaf die hoofstraat.
Morne L - Jun 2015
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf!
Johan Z - Mei 2015
Algehele gradering
Was aangename verblyf. Sal weer daar aandoen.
Marie M - Mei 2015
Algehele gradering
Glad nie lekker nie.
Lees meerRone A - Apr 2015
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Archibald N - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was net om te oornag.
Jandre V - Apr 2015
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam.
Raymond P - Apr 2015
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding.
Hannes J - Apr 2015
Algehele gradering
Vriendelike, skoon verblyf.
David E - Apr 2015
Algehele gradering
An ideal overnight option.
Casper V - Apr 2015
Algehele gradering
Baie gemaklike en skoon oornagbestemming op pad Kaap toe vanaf Pretoria.
Jacqui C - Mrt 2015
Algehele gradering
Die oulikse plekkie!
Willie H - Mrt 2015
Algehele gradering
Willie en Annatjie, het baie lekker daar by die gastehuis Nanna's Rouw Die middag toe ons daar gestop het baie lekker gevoel van die goeie en vriendelike mense.
Lees meerJohan B - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlik.
Marelize N - Mrt 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie vriendelike diens!
Danie D - Feb 2015
Algehele gradering
Perfect halfway stop on our journey!
Pierre T - Jan 2015
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf stapafstand vanaf restaurante.
Paul G - Jan 2015
Algehele gradering
Good Stay!
Dee R - Des 2014
Algehele gradering
A delightful group of people, location and rest facilities
John J - Des 2014
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam.
Ilse S - Nov 2014
Algehele gradering
Goeie matrasse, heerlike en rustige verblyf - baie skoon en netjies!
Allyson G - Nov 2014
Algehele gradering
Very friendly staff. Breakfast was good.
Theresa B - Sep 2014
Algehele gradering
Personeel vriendelik en baie tegemoetkomend.
Dirk L - Sep 2014
Algehele gradering
Gerieflike kamer in 'n geskiedkundige woning.
Lees meerErica R - Mei 2014
Algehele gradering
Voldoende en goeie fasiliteite, sentraal. Heerlike ontbyt. Eienaar persoonlike betrokke.
Nigel C - Mei 2014
Algehele gradering
Lovely comfortable cottage room, wonderful breakfast
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D'Urban Row 9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom