Napier Sleepover

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Napier Sleepover is in die hartjie van die dorp. Napier is in die Wes-Kaap se Overberg-streek. Dié dorpie is bekend vir sy ouwêreldse bekoring en eeue-oue kothuisies.

Ons het 2 selfsorg-eenhede met en suite-badkamers en basiese kombuisgeriewe. Volle DStv is vir beide kamers beskikbaar.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Napier Sleepover is stapafstand vanaf Napier se winkels en restaurante. Besoekers kan plaaslike kroeë en restaurante verken of besienswaardighede in die dorpie besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Napier Sleepover gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R495 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za