Nature's Gem
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipheuwelstraat 9, Aalwyndal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nature's Gem is aan die buitewyke van Mosselbaai in Aalwyndal geleë en is die ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers. Hierdie skilderagtige ligging bied 'n asemrowende uitsig oor die see en op die Outeniekwaberge. Aalwyndal is 'n rustige area met 'n plattelandse gevoel, maar is gerieflik naby die dorp.
Dié eenheid grens aan die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang. Hierdie eenheid bied gerieflike slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n en suite-slaapkamer, kombuisie en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n slaapbank vir 2 kinders.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en 'n gemaklike rusbank. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat stoep met sitplek. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Nature's Gem sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Klipheuwelstraat 9, Aalwyndal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Nature's Gem het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vyf Brakke Fonteinen Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipheuwelstraat 9, Aalwyndal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom