LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Natures Rest - Lapa Oudtshoorn | LekkeSlaap
+47

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn

Karavaan
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Karavaan Nommer 5 is basies en ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Braaigeriewe en sitplek buite die karavaan is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en ablusiegeriewe by die lapa-area met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Skoonmaakfooi van R150 per dag. Hierdie dienste is nie beskikbaar op Sondae en openbare vakansiedae nie tensy dit vooraf teen ekstra koste met die bestuur gereël word nie. 'n R300 deposito word verlang vir die hek se afstandbeheer en enige breekskade. Ons voorsien 25 liter Oasis Water vir die duur van jou verblyf. Enige ekstra water is vir jou eie rekening. Ons eie water is brak en kan gebruik word vir kookdoeleindes. Sakke hout is ook beskikbaar om te koop of bring jou eie. Onthou dis ver van winkels af, onthou om alles saam te bring wat nodig is.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Protea-kamer
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 3 gaste en daar is 1 dubbelbed en 'n enkelbed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis en die braai-area. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n yskas, 'n vrieskas en eetgerei. Dié plaas is onder die rader en oormatige elektrisiteitgebruik in die nag word nie aanbeveel nie. Bring proviand, kruideniersware en drinkwater saam. 'n Oasis-watertenk (25 liter) word met aankoms voorsien, maar ander water word op die gas se rekening gehef. Die water is nogal brak en moet eerder nie gedrink word nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Huisreëls

Skoonmaakfooi van R150 per dag. Hierdie dienste is nie beskikbaar op Sondae en openbare vakansiedae nie tensy dit vooraf teen ekstra koste met die bestuur gereël word nie. 'n R300 deposito word verlang vir die hek se afstandbeheer en enige breekskade. Ons voorsien 25 liter Oasis Water vir die duur van jou verblyf. Enige ekstra water is vir jou eie rekening. Ons eie water is brak en kan gebruik word vir kookdoeleindes. Sakke hout is ook beskikbaar om te koop of bring jou eie. Onthou dis ver van winkels af, onthou om alles saam te bring wat nodig is.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Karoo-kamer
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 4 gaste en daar is 1 dubbelbed en 'n stapelbed. Die kamer het 'n en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis en die braai-area. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n yskas, 'n vrieskas en eetgerei. Dié plaas is onder die rader en oormatige elektrisiteitgebruik in die nag word nie aanbeveel nie. In die sitkamer is daar sitplek, 'n TV en 'n kaggel vir koue wintersaande. Vir DStv moet gaste asb. hul eie slimkaarte en dekodeerder voorsien. Bring proviand, kruideniersware en drinkwater saam. 'n Oasis-watertenk (25 liter) word met aankoms voorsien, maar ander water word op die gas se rekening gehef. Die water is nogal brak en moet eerder nie gedrink word nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Skoonmaakfooi van R150 per dag. Hierdie dienste is nie beskikbaar op Sondae en openbare vakansiedae nie tensy dit vooraf teen ekstra koste met die bestuur gereël word nie. 'n R300 deposito word verlang vir die hek se afstandbeheer en enige breekskade. Ons voorsien 25 liter Oasis Water vir die duur van jou verblyf. Enige ekstra water is vir jou eie rekening. Ons eie water is brak en kan gebruik word vir kookdoeleindes. Sakke hout is ook beskikbaar om te koop of bring jou eie. Onthou dis ver van winkels af, onthou om alles saam te bring wat nodig is.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heimarsrivier - N12, Oudtshoorn, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyMzIzYTYzLTliY2UtNGZmYy1iZGQxLWUzMDY1MTBlMjE5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350  per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Heimarsrivier - N12 Oudtshoorn 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.755841466604 22.49699727345
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!