LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Natures Rest - Lapa Oudtshoorn | LekkeSlaap
+47

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Natures Rest - Lapa Oudtshoorn
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rika R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika R
Saam met vriende

Volledig.

Wil jy na aan die sterre bly? By Natures Rest vat jy amper aan hulle. Hou jy van stap heerlike roetes met wildsbokkies? Ligging perfek. Naby Oudtshoorn met al sy besienswaardighede. Herold net om die draai. Pragtige dorpie met wynplaas net om die draai. Het ons verblyf baie geniet. Ons gasheer en sy vrou het ons met ope arms verwelkom.

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn's terugvoer

Dankie Rika, was lekker om julle hier in die Klein Karoo te ontvang. Bly julle het geniet. Kom kuier gerus weer en voorspoed vir 2020.
Wium en Barbara Albertyn
Nature's Rest lapa

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn
Lyndon B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndon B
Gesin met klein kinders

Fantastic getaway. Awesome host.

A fantastic getaway from the hustle and bustle. A brilliant host who went out of his way to make us as comfy as possible. Will visit again!

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn's terugvoer

Thanks Lyndon, glad you enjoyed. Hope to see you again.

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn
Chrissie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike sonsondergange, baie netjies, rustig en vriendelike gasvrou/dogter.

Wonderlike plek om te kuier. Tydelike probleme met warmwater gehad wat verblyf effe versuur het.

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn's terugvoer

Chrissie baie dankie vir terugvoering. Bly julle het dit geniet. Ons hoop om jul weer te sien. Jammer oor warm water gas was amper klaar en gas geyser wou nie aan nie. Bottel vervang jammer oor ongerief. Onthou ek jul 10% afgee op volgende besoek. Groete Ronel.

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn
Mina S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjies, vriendelike mense.

Net grondpad was my man nie happy oor nie want hy sê dis nie goed vir die kar nie, maar verblyf sal ek enige tyd aanbeveel.

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn's terugvoer

Goeie dag Mina,
Dankie vir terugvoer. Dit was heerlik om julle by ons te he. Ek hoop om jul volgende jaar weer te sien. Ons jul maar in dorp kom oplaai. Lekker oefen en sterkte. Ronel

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn
Ansa S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, stil en asemrowend.

Indien die stad jou druk, is Natures Rest jou plek.

Riancha B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riancha B
Gesin met klein kinders

Ontspanne, vriendelik, behulpsaam.

Enige mens wat 'n blaaskans van die stadslewe nodig het, sal ek aanraai om 'n draai daar te gaan maak. Plek is lekker geleë om ander dorpe en stede ook te kan besoek.

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn's terugvoer

Riacha

Baie dankie vir terugvoer. Ons het julle baie geniet en dankie dat julle plek so netjies gelos het met vertrek. As ek vir gaste ook resensie kon gee sal dit 10/10 wees.

Mooi jaar vir julle.
Ronel

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn
Stanley E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en baie vredevol.

Dit is 'n baie rustige plek vir die siel, vars lug en lang rustige staproetes.

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn's terugvoer

Goeiedag Stanley,

Baie dankie vir terugvoer, ons hoop om julle weer te sien. Voorspoed vir nuwe jaar.

Groete,
Ronel

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn
Brenda H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda H
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging.

Die natuurskoon is pragtig. Die vlermuise in die dak hou egter van laatnagpartytjie. Die persoon wat ons ontvang het, is vit seker 'n introvert. 'n Glimlag sou waardeer word. Die warm water was skaars. Dalk was daar 'n truuk aan die stort waarvan ons nie geweet het nie. 'n Koue stort was verfrissend ná die lang reis maar my 2-jarige was nie te gaande daaroor nie. Die kombuis is goed uitgerus en die bed slaap heerlik.

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn's terugvoer

Goeiedag Brenda. Baie dankie vir terugvoer. Die gas geyser vat 'n rukkie om water warm te kry. Die aanwysings is op die yskas vir kennisname omdat die vloei anders werk as gewoonlik. Volgende keer kan jy ons dadelik skakel om te kom help. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn
Petru D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petru D
Saam met vriende

Besonders en ideaal vir natuurliefhebber. Ook perfek om omgewing vanaf te herken.Gawe gasheer en dame! Oulike honde! Pragtige sonsondergange.

Sien sterre.

Charl V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V
Saam met vriende

Lekker - veral omgewing.

Sien sterre.

Pieter R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Rustige plaas atmosfeer. Baie lekker gebly en alles wat nodig is is beskikbaar.

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn's terugvoer

Goeiedag Pieter

Baie dankie vir terugvoer en is bly julle het lekker gebly - ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Ronel

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn
Liezel V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies met 'n baie mooi uitsig.

Vriendelik en behulpsame gasheer.

Ilona H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona H
Gesin met tieners

Wonderlike plek om by te bly, mense is vriendelik en alles is netjies!

Sal dit definitief aanbeveel!

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn's terugvoer

Baie dankie Ilona, vir jou positiewe terugvoering. Ons sien uit na jul volgende besoek. Post asseblief fotos op ons Faceboek bladsye. Naturesrest\KleinKaroo. Groete Ronel.

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn
Marie-andreanne D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-andreanne D
Saam met vriende

This is a very friendly place, it felt like home!

The owner was really nice and welcoming. We spent two nights inside an amazing place! The view is really impressive and we could walk around the property, it was a fun time. All the accommodations look good and really clean. We slept in camper van and it was really well organised by the owner. Maybe one more bathroom for the campsite and it would be the perfect place for me! I recommend this place to everyone family, with friends, couple, or just for one person. You can find your happiness at this place. We keeping a good memory of Natures Rest - Lapa Oudtshoorn.

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn's terugvoer

Hi Marie,
Thank you for your lovely response. You were a great bunch. Looking forward to seeing you again. Please post any photos on our Facebook page if possible, Naturesrest\KleinKaroo. Regards Ronel

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heimarsrivier - N12, Oudtshoorn, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyMzIzYTYzLTliY2UtNGZmYy1iZGQxLWUzMDY1MTBlMjE5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 Heimarsrivier - N12 Oudtshoorn 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.755841466604 22.49699727345
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!