Natures Rest - Lapa Oudtshoorn
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.
Huisreëls
Skoonmaakfooi van R150 per dag. Hierdie dienste is nie beskikbaar op Sondae en openbare vakansiedae nie tensy dit vooraf teen ekstra koste met die bestuur gereël word nie.
'n R300 deposito word verlang vir die hek se afstandbeheer en enige breekskade.
Ons voorsien 25 liter Oasis Water vir die duur van jou verblyf. Enige ekstra water is vir jou eie rekening. Ons eie water is brak en kan gebruik word vir kookdoeleindes. Sakke hout is ook beskikbaar om te koop of bring jou eie.
Onthou dis ver van winkels af, onthou om alles saam te bring wat nodig is.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heimarsrivier - N12, Oudtshoorn, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom