Nautica 206

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Okt 2019 tot 13 Des 2019.

Beskrywing

Nautica 206 is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Die Bakke en dit kyk oor die see.

Die woonstel is in 'n kompleks en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort en linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke bring.

Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond en yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in die eenheid. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer met 'n TV met DStv en 'n DVD-speler ontspan.

Die leefarea bied toegang tot die balkon met 'n gasbraai en 'n eetarea. Veilige parkeerplek word in die skadu voorsien.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n spa. Mosselbaai het 'n verskeidenheid restaurante en winkels, sowel as besienswaardighede en doendinge, soos 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes, die Bartlomeus Dias Museumkompleks, Cape St Blaise-vuurtoring, die Garden Route Casino en vele meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Nautica 206 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nautica 206 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R765 per nag (plek vir 4)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Okt 2019 tot 13 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za