Nautica 207
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkestraat 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nautica 207 is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Dié streek is bekend vir sy heeljaarse matige klimaat, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.
Die ten volle toegeruste woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het en suite-badkamers en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en kookgerei. Die leefarea het 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe en 'n tafel met stoele waar gaste rustig kan ontspan en die see-uitsig kan waardeer. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek beskikbaar op die perseel.
Daar is gratis onbeperkte WiFi.
Daar is verskeie nabye besienswaardighede soos die Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoed, Bothastrand en Groot Brakrivier Museum. Doendinge in die omgewing sluit visvang, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk binne seisoen en perdry in.
Slaapplek
’n Bespreking by Nautica 207 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mathilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 5
Ligging
- Bakkestraat 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautica 207 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkestraat 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom