Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 304

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carolyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Nautica 304
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dolly D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolly D
Gesin met tieners

Ligging is ideaal. See uitsig is pragtig. Swembad in die kompleks is 'n bonus.

Die verblyf by Nautica 304 het ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 304 se terugvoer

Thanks for your lovely review, Dolly. We look forward to hosting you again in the near future!

Nautica 304
Pieter G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie dankie. Die verblyfseenheid is fantasties. Beste see-uitsigte ooit. Daar is aan alles gedink. Inligting deurvoer en tops. Sal beslis aanbeveel en weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 304 se terugvoer

So bly julle het dit geniet Pieter, sien uit na julle volgende kuier!

Nautica 304
Sandra B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is baie goed toegerus en netjies. Die beurtkrag ondersteuningstelsel en lugverkoelers is 'n groot pluspunt. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 304 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Sandra. Sien uit om jou weer te verwelkom!

Nautica 304
Susan H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Besigheidsreis

Gasvrou vriendelik en behulpsaam, vir seker gemaak ons is gemaklik. Heerlik gekuier.

Verblyf was baie lekker. Uitsig ongelooflik mooi. Eenheid netjies en gemaklik toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 304 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review. Sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Nautica 304
Jonathan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan V
Saam met vriende

Baie gemaklik.

Ons het regtig baie lekker gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 304 se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Kom kuier asb. weer!

Nautica 304
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Bakke-straat 1, Nautica 304, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1c4b33e8237a93486aab22ab8ac32b81be8075518f4a27bcaf4f4261020d28824e6e4e2a08877435b97ea4ee3cca4d9828a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1 De Bakke Street Nautica 304 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.171621976201 22.123127145369
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem