Nautica 304
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carolyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Maande gelys 8
Opsomming van Resensie
Dolly D - Apr 2024
Algehele gradering
Ligging is ideaal. See uitsig is pragtig. Swembad in die kompleks is 'n bonus.
Nautica 304 se terugvoer
Thanks for your lovely review, Dolly. We look forward to hosting you again in the near future!
Pieter G - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Nautica 304 se terugvoer
So bly julle het dit geniet Pieter, sien uit na julle volgende kuier!
Sandra B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Nautica 304 se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Sandra. Sien uit om jou weer te verwelkom!
Susan H - Des 2023
Algehele gradering
Gasvrou vriendelik en behulpsaam, vir seker gemaak ons is gemaklik. Heerlik gekuier.
Nautica 304 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review. Sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Jonathan V - Des 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Nautica 304 se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Kom kuier asb. weer!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Bakke-straat 1, Nautica 304, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom