Nautica 502

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nautica 502 is ’n moderne selfsorgwoonstel in ’n woonstelkompleks in Mosselbaai. Dié kompleks is ideaal naby die strand geleë.

Nautica 502 is ’n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en bied pragtige uitsigte oor die see. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en albei kamers beskik oor ’n en suite-badkamer met ’n stort.

Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en kooktoebehore. Die sitarea het ’n TV met DStv en lei na ’n balkon met ’n gasbraai en eetarea. Veilige parkeerplek, ’n gemeenskaplike swembad en spa is beskikbaar op die perseel.

Gaste kan doendinge soos swem, branderplankry, visvang, skubaduik, gholf, voetslaan en 4x4-ritte geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Nautica 502 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nautica 502 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za