LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nautica 505 | LekkeSlaap
+24

Nautica 505

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Nautica 505
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerhard T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T
Gesin met tieners

Beautiful apartment and view.

From a beautiful sea view to a modern apartment and a washing machine, everything!

Nautica 505's terugvoer

Gerhard,
Baie dankie vir die goeie gradering, kom gerus weer.
Elize

Nautica 505
Erna V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna V
Gesin met tieners

Netjies en skoon, net jammer twee van die lugversorgers het nie gewerk nie.

Pragtige uitsig oor die hele baai.

Nautica 505's terugvoer

Erna, Baie dankie vir die positiewe gradering, ek vra weereens verkoning vir die foutiewe aircons. Ons het ons bes probeer om 'n firma uit te kry om dit te herstel, maar almal was toe tot na Nuwejaar. Ons het wel reeds weer werk gemaak daarvan. Ons sou julle graag in die toekoms weer daar wou ontvang.
Elize

Nautica 505
Susan B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Baie skoon, moderne volledig toegeruste woonstel. Fantastiese see uitsig. Ons het 'n onvergeetlike tyd gehad en sal definitief weer terug gaan soontoe.

Nautica 505's terugvoer

Susan. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet. Ons het werk gemaak van die aircon en ontvang julle graag in die toekoms weer.
Elize

Nautica 505
Hannelie L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L

Heerlike vakansiehuis!

Ons gesin het in Nautica 505 gebly oor die Desembervakansie 2017. Elize was baie behulpsaam met enige van ons vrae. Ons het die woonstel, ligging en alles vreeslik geniet. Ek sal met 'n geruste hart beslis die woonstel aanbeveel vir toeriste na Mosselbaai.

Nautica 505's terugvoer

Baie dankie Hannelie, ek is bly julle het jul verblyf geniet, kom gerus weer.

Nautica 505
Juandre B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre B
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker verblyf.

Baie lekker gebly, luuks en die lugversorging het baie gehelp. Sal definitief weer daar gaan bly. Ongelooflike uitsig oor die top 4 strande rondom De Bakke.

Nautica 505's terugvoer

Baie dankie Juandre, ek is bly julle het jul verblyf geniet, kom gerus weer.

Nautica 505
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad04442e3e636356987f616cc6a7d933c8a46ae25553b201f84d4c795ce327554d63809f63b1e8846598e635da75a28a105e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 1 Bakke Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.171726170787 22.122702974205
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!