6 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Bakke Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nautica 505 is 'n moderne selfsorgwoonstel in De Bakke, Mosselbaai. Die woonstelkompleks is naby die strand en bied pragtige uitsigte oor die see.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het slegs 'n stort. In die sitkamer is daar ekstra slaapplek op 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die woonstel het lugversorging, gratis WiFi en DStv Premium. Daar is ook 'n balkon met braaigeriewe en 'n sitarea.
Dié eenheid is op die vyfde verdieping geleë en is met 'n hysbak bereikbaar. Daar is 'n 3,5 kW-omsetter wat alle ligte, muurproppe en WiFi tydens beurtkrag aan sal hou. Gaste moet hul eie TV-stroomboks saambring om DStv tydens beurtkrag te kan speel.
Die woonstelkompleks bied ook 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
Handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Slegs 1 voertuig per bespreking word toegelaat.
Die uitstaande balans moet 1 week voor die inklokdatum betaal word.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |