Nautica 608

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nautica 608 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Die Bakke-kompleks en bied lieflike see-uitsigte.

Die woonstel het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, wat elkeen met dubbel- en enkelbeddens en lugversorging ingerig is.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, oond, yskas, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler, en lei na 'n balkon met 'n gasbraaier en lieflike see-uitsigte.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig en gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Nautica 608 is naby Blouvlagstrande en verskeie winkelsentrums en restaurante geleë. Mosselbaai bied ook doendinge en besienswaardighede ondermeer bergfietsry en visvang, asook die Bartholomeu Dias Martime Museum, die Hartenbos Waterpark en nog meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Nautica 608 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nautica 608 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za