4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Whale Street, Nautica 608, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nautica 608 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Die Bakke-kompleks en bied lieflike see-uitsigte.
Die woonstel het 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer en dubbel- en enkelbeddens het.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, oond, yskas, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer het 'n TV met Netflix en 'n DVD-speler, en lei na 'n balkon met lieflike see-uitsigte.
Daar is parkeerplek vir 1 voertuig en gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Nautica 608 is naby Blouvlagstrande en verskeie winkelsentrums en restaurante geleë. Mosselbaai bied ook doendinge en besienswaardighede ondermeer bergfietsry en visvang, asook die Bartholomeu Dias Martime Museum, die Hartenbos Waterpark en nog meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sylvia & Yasmin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1 Whale Street, Nautica 608, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautica 608 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Whale Street, Nautica 608, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang