LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nautica Deluxe | LekkeSlaap
+20

Nautica Deluxe

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 4, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica Deluxe is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal is vir 'n gesin in 'n veilige gebou in die Strand. Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en moontlik 2 kinders op 'n slaaparea in die eetarea. Die gebou is 'n paar minute se stap vanaf die strand. Let asb. dat die reels van die Nautica beheerliggaam nagekom moet word, veral rakende geraasvlakke na-ure.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede kamer en balkon het 'n pragtige see-uitsig.

Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en ander nodige toebehore toegerus.

Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders en 'n TV. DStv is beskikbaar. Die leefarea lei na die balkon met 'n see-uitsig. Die gebou het ook 'n hysbak en veilige kelderparkeerplek.

Die gebou is naby restaurante met wegneemetes, winkels en is sowat 36 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Nautica Deluxe sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Nautica Deluxe
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • George-straat 4, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica Deluxe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 4, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsuDuTMsPpzZLbEI6RxOdEeDyrOP3ZV4zslA0AZNwJNe38rPSON?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 4 George Street Strand 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.12193102283 18.832386968088
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!