Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica Strand Suid

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Noel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Nautica Strand Suid
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Martie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie T
Gesin met tieners

Lekker gerus in die strand.

Verblyf was gemaklik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie, Martie - ons is bly dat julle 'n aangename verblyf ervaar het.
Hoop om julle weer eendag te kan ontvang.
Groete, Noel en Jenny

Nautica Strand Suid
Willem D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Waarde vir geld en sentraal.

Lekker gebly en alles wat jy nodig het was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie, Willem - bly julle het dit geniet. Hoop om julle een of ander tyd weer te kan ontvang. Groete, Noel

Nautica Strand Suid
Carin B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Gesin met tieners

Netjies, skoon en gemaklik.

Baie lekker gebly en baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Hi Carin, dankie vir jou resensie. Ons is bly dat julle lekker gebly het in ons woonstel. Hoop om julle eendag weer te kan ontvang.
Groete, Noel

Nautica Strand Suid
Chrisna V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna V
Gesin met tieners

Veilig, netjies, goed toegerus.

Ja, dankie. Netjiese, goedtoegeruste plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Dankie Chrisna - ons is bly dat julle verblyf aangenaam was - hoop om julle eendag weer te kan ontvang.
Groete, Noel en Jenny

Nautica Strand Suid
Charmaine S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Phenomenal.

Elzabe the hostess was very helpful at all times, and the owner was very accommodating. Thank you - we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Charmaine. Ons is bly dat jou verblyf aangenaam was. Hoop om jou op 'n latere stadium weer te kan akkommodeer.
Groete, Noel en Jenny.

Nautica Strand Suid
Marina D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nautica is 'n huis, weg van die huis! Uiters netjiese en goed toegeruste verblyf.

Fantastiese, waarde vir geld verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Marina - ons is bly dat jy jou kuier geniet het. Ons probeer om die woonstel so in te rig dat dit werklik soos jou huis weg van die huis moet voel.
Ons hoop om jou een of ander tyd in die toekoms weer te kan ontvang.
Dit was ons voorreg om jou te kon ontvang.

Nautica Strand Suid
Lina V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina V

Verblyf by Nautica Strand Suid baie geniet dankie.

Baie dankie, Elsabe ,vir jou vriendelike en behulpsame ontvangs met ons aankoms. Waardeer! Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Baie oulike plek.

Skoon en netjies. Bekostigbaar. Naby see en winkels. Eienaar sorg dat mens al die nodige inligting kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Bly dat julle julle tyd by Nautica geniet het - dankie vir die terugvoer en vroeër insette.

Dit sal lekker wees om julle op 'n later stadium weer te ontvang.

Sterkte en baie seën vir julle. Noel en Jenny Smit

Nautica Strand Suid
Sulette H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en lekker geleë.

Ons het heerlik gekuier. Die woonstel is toegerus met alles wat nodig is. Dit was skoon en netjies en gerieflik. Sal beslis weer verblyf bespreek by Nautica Strand Suid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Dankie Sulette, ek is bly om te sien dat julle julle verblyf baie geniet het.
Ek verstaan dat julle dogter seker volgende jaar ook Varsity toe moet gaan, goeie geleentheid om weer by ons plekkie te kuier.
Dit sal lekker wees om julle in die toekoms weer te ontvang.
Sterkte en baie seën vir julle.
Noel en Jenny Smit

Nautica Strand Suid
Chanelle B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle B
Saam met vriende

Sien sterre.

Die perfekte eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Dankie Chanelle - dit is altyd lekker wanneer mense hulle kuier by ons geniet het.
Ons sal julle graag eendag weer wil ontvang en hopelik sal julle, met die verbeteringe wat ons binnekort gaan aanbring, julle kuier nog meer geniet.
Sterkte en baie seën vir julle.
Noel en Jenny

Nautica Strand Suid
Willem F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F
Gesin met tieners

Rustig sonder probleme.

Een of twee problempies is onmiddelik opgelos deur die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Dankie Willem. Ons is bly dat julle lekker gebly het. Dit was net 'n plesier gewees om julle te kon akkommodeer. Hoop om julle eendag weer te kan ontvang.
Groete, Noel en Jenny

Nautica Strand Suid
Zander V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander V
Gesin met klein kinders

Lekkerste kuier ooit.

Ons het heerlik gekuier. Alles wat ons nodig gehad het, was in die woonstel beskikbaar. Die eienaar en dame wat die sleutel vir ons gegee het, was vriendelik en behulpsaam, al was ons bietjie laat. Ons sal beslis weer Nautica Strand Suid bespreek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Dankie Erika. Dit is verblydend om sien dat julle die verblyf terdeë geniet het. Dankie dat julle ons so met begrip geakkommodeer het rondom die beskadigde sitkamerstel, die nuwe stel is in.
Dit sal net 'n plesier wees om julle weer te kan ontvang.
Baie seën vir julle.
Noel en Jenny

Nautica Strand Suid
Danielle R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle R
Gesin met tieners

Heerlik, uitspan en bitter mooi.

Noel is 'n perfekte gasheer en Tannie Elsabé staan reg met enigiets wat jy mag nodig kry. Die woonstel is skoon, pynlik netjies en het alles wat jy mag nodig kry. Ons het 2 keer ons verblyf verleng omdat ons so lekker gebly het. 'n Blok van die see af en om die hoek van die winkels kan jy seker nie 'n lekkerder ligging kry nie. Baie dankie vir julle ongelooflike gasvryheid, ons het werklik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Danni - dit is lekker om te sien dat ander ons woonstel terdeë geniet het. Dit was net 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Elsabè is 'n ware juweel. Baie seën vir julle.

Nautica Strand Suid
Scarlett F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scarlett F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

We had a lovely stay from start to finish. Would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Thank you Scarlett. Jenny and I are happy to see that you have had a pleasant experience with us. It would be great to see you again in the future. Take care.

Nautica Strand Suid
Elsabe H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H
Saam met vriende

Comfortable and pleasant.

Our stay at Nautica Strand Suid and Flat no 5 was absolutely pleasant. The flat was spotlessly clean and beautiful. Noel, the owner and, Elsabe, our host was extremely friendly, cheerful and very helpful and always available when we needed their assistance. I would go back anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Hi Elsabe, thank you for the good rating. It was great to have you at our unit and I am glad that you had a positive experience. Hope to have you back at some future date. Take care.

Nautica Strand Suid
Chantel P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P

Convenient, safe and well located to be in Strand.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Chantel. Hoop om in die toekoms weer met jou besigheid te kan doen. Ons sal dit waardeer indien jy vir ons kan laat weet waar ons aan die netheid van die plek kan verbeter. Dit is vir ons van groot belang om alles, vir ons gaste, netjies, gerieflik en perfek te hê.

Nautica Strand Suid
At V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Baie mooi mooi woonstel en Elsabe is die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Dit is verblydend At, om te sien dat julle 'n aangename tyd by ons eenheid ervaar het. Dit was lekker gewees om julle daar te kon hê. Hoop om julle weer eendag te kan ontvang. Seën vir julle. Noel

Nautica Strand Suid
Alwyn P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn P
Enkelreisiger

Rustige, veilige verblyf.

Bespreking was maklik eenvoudig, proses om sleutels te ontvang het goed gegaan - oor die algemeen goeie akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Dankie Alwyn, dit is lekker om te weet dat jy lekker gebly het. Hoop om in die toekoms weer met jou besigheid te kan doen. Sterkte met jou ma.

Nautica Strand Suid
Trevor C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, awesome.

Baie lekker gebly, was ons eerste keer daar maar sal beslis weer wil gaan. Loopafstand vanaf die strand en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Strand Suid se terugvoer

Dankie Trevor, ons is baie bly dat julle die tyd daar terdeë geniet het. Dit was lekker gewees om julle daar te hê. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer te ontvang. Elsabe was baie beïndruk met julle gewees.

Nautica Strand Suid
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 4, Nautica, Van Ryneveld, 7139, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA750ea187faa4f8fe1d758e8050448ec662ce3c43b818afd64f02239d18be66c2e9310c7e0c6afea1dbf91233e3ba9c4ae976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 4 George Street Nautica 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121985453763 18.832264961052
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem