LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Neptune | LekkeSlaap
+14

Neptune

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aster-singel 4119, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Neptune is 'n selfsorghuis in Bettysbaai, loopafstand vanaf die strand en die Pikkewynreservaat. Die huis is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n heerlike wegbreekplek.

Die dubbelverdieping huis bestaan uit 5 slaapkamers en bied slaapplek vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het ook 'n dubbelbed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer is op die onderste vloer en is met 'n bad, toilet en 'n wasbak ingerig.

Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat volledig vir selfsorgverblyf toegerus is, 'n eetarea, asook 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Daar is ook 'n kaggel in die sitkamer en braaigeriewe is ook op die dek beskikbaar.

Neem asb. kennis dat die motorhuis net tydens Desember-besprekings beskikbaar is. Gaste word ook versoek om hulle eie swem- en badhanddoeke saam te bring.

Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie en rook is verbode binne die eenheid.

Let asb. daarop dat ons ekstra fooie hef wat nie by die tarief ingesluit is nie, soos die breekskadedeposito, linnefooi en skoonmaakfooi. Dis in kontant met aankoms betaalbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Neptune sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Aster-singel 4119, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aster-singel 4119, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MTlmNDNlLWFmNjEtNDEyMC05N2NjLTY4NTBjMmMyZmZkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 10) 4119 Aster Close Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.366812571113 18.88721331954
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!