Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neptunus 2

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1673

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir Neptunus 2
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Christo H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerief by die see.

Beslis 'n plekkie om te kom rus met alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel en branders in jou ore.

Dit was heerlik! Alles binne loop afstand en alles in werkende orde binne die huis. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker huis vir twee mense.

Die ligging van die huis is baie goed. Naby die strand en restaurante. Sal enige tyd weer daar wil gaan vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die naweek geboek om die optrede by Die Koelkamers te kyk. Die dakwoonstel is super netjies en alles is perfek vir 'n lekker kuier.

Ons sal verseker weer daar boek. Dit is baie naby die strand en stapafstand van alles. Alles was baie netjies en ek kan dit verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mona J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Mona J
Saam met vriende

Dit was lekker ten spyte van omstandighede.

Ons kon glad nie televise yk nie. Ons was baie teleurgesteld. Die toilet was verstop en iemand sou more dit kom regmaak. Wat 'n verleentheid was dit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just okay.

2nd time at Neptunus 2, lots have changed in decor. It was disappointing. We had very noisy neighbours while we were there. Big drain in the way and lots of bush. Needs a huge cleanup around the place. Braai grid no good and no braai container, so much more feet along the path way. Could be a awesome place if attention to detail is spent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte rus.

Dit is die tweede keer dat ons in Neptunus 2 bly. Ons het besluit om sit nou 'n instelling te maak. Met die smullekker "voorstrand" restaurant letterlik 3 huise weg en die knus braaiplek van Neptunus 2 is kos 'n afgehandelde vraag. Die huis self is subtiel versier, maar baie mooi. Elke liewe meubelstuk is so gemaklik en jy wil alles net saamsleep huistoe. Die dakvensters wat kan oopmaak laat wonderlike vars seelug in en die lekker sonnetjie bak mens saggies in jou middagslapie. My raad vir die gejaagde lewe - gaan slaap in Neptunus 2 vir so 4 aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauranda G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Lauranda G
Saam met vriende

Stunning!

Baie stunning plekkie aan die binnekant. Is mal oor die nuwe badkamer, maar die buitekant is vuil en verwaarloos. Was ook redelik bekommerd om my kar buite te los. Nie in 'n goeie area nie. Bosse en ou murasie regs langs die huis maak dat mens onveilig voel. Houtmeubels op die stoep is ook baie erg verwaarloos en nie meer in 'n goeie toestand nie. Bank was gebreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy moet bewus wees dat nagtelike geraas van omgewing 'n probleem kan wees. Eenheid netjies en goed toegerus.

Heel goed en baie netjies. Al die sekuriteitshekke is nie lekker nie maar seker nodig. Eenheid baie netjies en alles is daar wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good and clean.

Was clean and neat. Sink in bathroom leaks when there is water in. Would have liked the use of the garage which has direct access to the unit. Does not seem right that the people using unit 1 have access to unit 2. Don't feel comfortable with the arrangement.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 87, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA676906f1bc77d29821677515cfa1aec23eb2c1450be041aa2dc5072234e2821e20dddbd030fad91d28f30cae561ec5d19f0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 4 Malgas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808431972401 17.89426356554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem