LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by NetReg | LekkeSlaap
+16

NetReg

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horn-singel 10, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R600 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

NetReg is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 3 in Duynefontein.

Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Derde persoon kan op versoek op die slaapbank in die sitkamer slaap.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sitkamer met 'n TV en 'n DVD-speler ontspan. Daar is 'n ruim werkspasie vir sakereisigers. Sonkrag is in plek vir wanneer daar beurtkrag is.

Braaigeriewe, sitplek en 'n tafel is buite beskikbaar en daar is parkeerplek van die straat af. NetReg is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.

NetReg is naby die Koeberg Privaat Natuurreservaat met verskeie wandel- en fietsryroetes. Die woonstel is net 1 km van die strand af en die area bied 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by NetReg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir NetReg
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Horn-singel 10, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink NetReg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R600
per nag (vir 3 persone)
was R750
Vanaf R600
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horn-singel 10, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2QocCS3iSnlO6U9cnVwshVKcqmZahAXQswsUq2rEvXZh6D3QMX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R600  per nag (vir 3 persone) 13 5 1 5 10 Horn Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.689551879404 18.448404131283
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!