NiederHeim B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

NiederHeim B&B is in Loevenstein, Bellville, net 850 m vanaf die N1. Dit is ook naby besienswaardighede soos Grand West Casino, Canal Walk-winkelsentrum, V&A Waterfront en Durbanville se wynroete.

Verblyf is beskikbaar in 3 elegant versierde kamers, elk met 'n en suite-badkamer en 'n patio met tafel en stoele. Elke kamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv en lugversorging.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe in die omheinde tuin en 'n kombuisie met 'n kroeg. Veilige parkeerplek word voorsien. Die gemeenskaplike sit- en eetarea kan benut word as konferensiegereiwe en kyk uit op Tafelberg in die verte en oor die pragtige tuin, volop voëllewe wat gelok word deur die voëlbad. Die huis maak gebruik van sonkrag en het 'n gasstoof.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na NiederHeim B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]