LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nightingale Guesthouse | LekkeSlaap
+79

Nightingale Guesthouse

73 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 73 resensies vir Nightingale Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Steven M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was ruim en gemaklik.

Gemaklike kamer. Trappe af na badkamer is glad en kan gevaarlik wees. Handoeke het bietjie oud gelyk. Ontbyt was lekker.

Nico Z - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico Z
Besigheidsreis

Heel tevrede.

As ek erg krities moet wees, sal ek sê die kamer kort so effense opknapwerk. Maar dit was heel voldoende en ek sal vir seker die gastehuis aanbeveel. Dankie vir julle puik diens.

Nightingale Guesthouse's terugvoer

Thank you for your review, much appreciated. Always a pleasure to know that guests enjoyed their stay-over.
Hope to welcome you again in the future.

Nightingale Guesthouse
Estelle D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap vir een nag.

Die gastehuis se kamers is ruim en groot die ligging van die gastehuis is ook naby aan die winkelsentrum. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke.

Elri W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elri W
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik met baie goeie kliëntediens.

Verblyf was netjies en gerieflik, maar die uitstekende kliëntediens is wat sal maak dat ons weer hierdie gastehuis besoek.

Nightingale Guesthouse's terugvoer

Many thanks for your review, it was great to have met you and welcome you to Nightingale.
We strive to offer comfort and a relaxed stay-over for our guests.
Hope to welcome you again in the future.
Take care and safe travels,
Linda

Nightingale Guesthouse
James P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en veilige oornag in Bloemfontein.

Rustige atmosfeer, die kothuisie is skoon en netjies, die diens is puik en die ontbyt wat ingesluit is is heerlik!

Nightingale Guesthouse's terugvoer

Hallo James,
Many thanks for your review. Glad that you enjoyed your stay-over and hope to welcome you again.

Nightingale Guesthouse
Leanne K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne K
Gesin met tieners

Fabulous.

Thank you for a fabulous stay.

Nightingale Guesthouse's terugvoer

Thank you for your review. Very much appreciated. Always a pleasure to know that guests enjoyed their stay-over.
Hope to welcome you again soon.
Safe travels.

Nightingale Guesthouse
Johan L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld.

Sien sterre.

Nightingale Guesthouse's terugvoer

Thank you for taking the time to post us a 5-star review, much appreciated.
We strive to provide comfort for our guests as best we can.
Pleasure meeting and welcoming you and hope to do so again.
Safe travels.

Nightingale Guesthouse
Floyd L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floyd L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. q

Elke sent werd en dit is strategies geleë.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very tranquil.

Worth every cent and strategically located.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alwyn D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn D
Enkelreisiger

Gasvry.

Die diens was vriendelik en presies wat verwag was.

Sally V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally V
Gesin met klein kinders

Clean, quiet, friendly service.

We were just in Bloemfontein for the night but it was exactly what was expected. Will stay there again.

Chagne P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chagne P
Besigheidsreis

Ontspannend.

Die verblyf en gasvryheid was puik.

Ian K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is als wat jy nodig het vir een nag se akkommodasie, gerieflik en veilig.

Ons het gevra vir 2 twinbeds en na 'n oproep van die gastehuis is ons 'n kingsize bed aangebied. Groot was die teleurstelling toe ons 'n dubbelbed kry en die kamer baie na rook geruik het.

Nightingale Guesthouse's terugvoer

Hallo Ian,
Ek vra meenig onverskoning vir die misverstand asook die ongerief. As ek geweet het julle was ongelukkig met die kamer kon ek julle na 'n ander kamer geskyf het.
Ons Twin kamer bied 2 enkel of kingbed. Omdat dit n binnehuis kamer is is daar nie n venster. Ek wou julle n meer ruim kamer aanbied met n stoep area.)
Groete
Linda Lohr

Nightingale Guesthouse
Norman M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel.

Ons sal vir seker weer hier bly, kamer was skoon en netjies. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Ontbyt baie lekker. Goed geleë naby winkel sentrums en Universiteit.

Anton M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse oornagfasiliteit en op 5-ster-gehalte.

Personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Joselene D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joselene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Skoon, netjiese kamers, vriendelike personeel, prys billik, rustige atmosfeer en veilige parkering.

Nightingale Guesthouse's terugvoer

So bly jy het jul verblyf met ons geniet. Hoop om julle weer te verwelkom.
Veilige reis.
Linda

Nightingale Guesthouse
Natie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, veilig en baie vriendelik.

Heerlike ontbyt. Veilige, stil buurt. Naby alles.

Nightingale Guesthouse's terugvoer

Many thanks for your review, Natie. It was an absolute pleasure meeting and welcoming you to the guest house. We are so glad you enjoyed your stay and hope to be able to accommodate you again in the near future.

Safe travels.

Regards,
Linda

Nightingale Guesthouse
Ronel R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste gastehuise waarin ons al gebly het.

Die vriendelikheid en diens wat ons ontvang het was baie aangenaam.

Nightingale Guesthouse's terugvoer

Many thanks for your review, Ronel. It was an absolute pleasure welcoming you to the guest house. We are so glad you enjoyed your stay and hope to be able to accommodate you again in the near future.

Regards,
Franelize

Nightingale Guesthouse
Henk T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henk T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen moeite gedoen nie.

Ek moes 'n paar keer die ontvangs dame herinner dat ek 4uur die oggend moet vertrek. Badkamerteëls beskadig en die stort is vuil. Handdoeke het 'n snaakse reuk. The Red Door restaurant wat kos aflewer was 'n teleurstelling. Slapchips was kliphard en die burger het snaaks geruik. Moes kos weggooi. Die ontbytpakkie wat verskaf is deur die ontvangsdame, was 'n groter teleurstelling. Dit was duidelik dat hulle nog nooit ontbytpakkies gemaak het nie. Die weer was sleg en daar was geen onderdakparkering vir ons voertuig nie en ons was bang dit gaan haal. Ons het laat gearriveer en was onbewus dat ons aandete by hulle kon boek.

Andrea D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D
Gesin met klein kinders

Huis weg van die huis.

Dankie dat julle ons so tuis laat voel het.

Nadia M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam.

'n Mooi plekkie van rus in die stad.

Sunelle B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle B
Enkelreisiger

Heerlik!

Ontbyt is fantasties. Kamer was perfek en gerieflik. Al waar ek probleem kon vind was die stortkop. Dit was nie so gerieflik nie. Min water kom deur. Waarna ek uitgesien het was 'n lekker stort na die lang pad. Verder was ek baie gelukkig.

Nightingale Guesthouse's terugvoer

So bly jy het jou verblyf geniet. Altyd goed om te hoor wat gaste geniet en waar ons kan verander as ons kan.
Dankie dat jy die stortkop probleem onder ons aandag bring.
Hoop om jou weer te kan akkomodeer.
Groete

Nightingale Guesthouse
Vernon E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Vernon E
Saam met vriende

Price to stay overnight is too high.

We were in room 9, headboard was loose and they use prestick to tick headboard. Bedside lamp no were to plug light in. Shower door did not close so water was running on the floor. It's maintenance problems. The price they change per night was to high for that place.

Zenta S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zenta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stay.

Great location. Friendly service.

Andries G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andries G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir geld.

Ek dink hulle is te duur. Die badhanddoeke is baie oud en dit het gelyk of dit nie behoorlik gewas is nie. Die een bedlampie het nie gewerk nie. Die ontbyt was goed.

Sandra M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M
Gesin met tieners

Absoluut manjifiek!

Ek was so verras met die grootte van die familiekamer. My tienerseun is in 'n rolstoel en hy kon baie gemaklik rondbeweeg.

Zanele N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele N
Gesin met tieners

Wonderful and peaceful environment.

The location of the B&B was awesome for me as I was travelling to the nearby schools. The Nightingale staff were friendly and very polite. The hostess (reception lady) was super friendly and made us feel welcome. I have opted for the Nightingale as my new regular B&B when I go and visit my child at a nearby school. The rooms were clean, linen clean and the breakfast was awesome. Thanks for a lovely short stay in your facilities.

Nightingale Guesthouse's terugvoer

Thank you very much for your feedback, we truly value your input as it provides us with insight into how we can better our guests' experience. I am so glad you enjoyed your stay and we are looking forward to welcoming you again.

Nightingale Guesthouse
Zelda K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda K
Saam met vriende

Heerlik warm in die winter.

Wat 'n vriendelike, gasvrye en wonderlike tyd het ons hier gehad. Vir hokkietoernooie is dit beslis 'n plekkie om in te bly, aangesien dit naby aan al die skole is. Sal beslis weer kom.

Apie R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Apie R
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Baie mooi en netjies, baie goeie diens en heerlike ontbyt! Baie dankie!

Marius V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met vriende

Lekker en gemaklik.

Ruim kamers en die ontbyt was ingesluit in die prys.

Janiene D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janiene D
Gesin met klein kinders

Rustig net wat ons nodig gehad het.

Ons het heerlik gebly. Ligging was perfek.

Ben K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n still onstpanne atmosfeer.

Dis 'n baie stil en ontspanne plekkie, net groot genoeg.

Jan J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Enkelreisiger

Ek sal beslis weer by Nightingale bly.

Die gastehuis is mooi, netjies en skoon en die personeel is baie hulpvaardig.

Jh C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh C
Besigheidsreis

Uitstekend.

Sentraal geleë. Netjies, veilig. Goeie ontbyt. Lekker koffiemasjien! Dankie tog vir 'n gastehuis wat ten minste koffiebone het en nie sakkies Ricoffy of Nescafe nie.

Celeste D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, gerieflike verblyf.

Die gastehuis was baie sentraal geleë vir ons besoek aan Bloemfontein. Baie netjies en stil. Heerlike ontbyt.

Dawid L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies, skoon kamer. Lugversorging was amazing. Ontbyt was baie lekker. Kussings was bietjie sag. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Sal weer besoek.

Linda V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik vir halfweg-oorslaap.

Alles wat nodig is en veilige verblyf. Die ontbytkeuse was baie groot en die kos goed. Die personeel was egter nie vreeslik vriendelik of hulpvaardig nie. By onvangs was die diens baie goed.

Rinie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rinie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en sentraal.

Die kamer wat ons gehad het, het beslis 'n binnegordyn nodig vir privaatheid. 'n Bagasiebankie en ten minste een gemakstoel in die baie ruim kamer sal ook baie help om nog lekkerder te bly.

Jacques D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Enkelreisiger

Baie skoon en netjies.

Goeie diens en baie behulpsaam.

Danie D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Gesin met klein kinders

Dit was onvergeetlik, hulle sal my beslis weer sien.

Personeel was vriendelik en bekwaam. Ek het in eenheid 3 gebly, hulle kan dalk net kyk na die aftrap vanaf die slaapkamer na die badkamer/stortarea. Ek het my toon minstens 3 keer gestamp. Daar is altyd mense wat sulke goed sal gebruik vir onnodige eise. Stort se kop het ook gelek, hulle moet ook daarna kyk. Verder was dit heerlik.

Koos R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos R
Enkelreisiger

Baie rustig en goed geleë.

Baie netjiese gastehuis. Sal weer daarheen gaan.

Anelda L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda L

Baie lekker gebly. Dis ruim en muurproppe op regte plekke sowel as spieëls.

Ontvangs was nie beskikbaar toe ons moes inklok nie. Staan lank voor hek, en toe ons uiteindelik in is, was daar niemand by ontvangs om ons te help nie. Hulle handdoeke is baie groot, dik en swaar, hanteer moeilik. Verder is daar geen klagtes nie.

Frans R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans R
Besigheidsreis

Very clean, quiet and secure!

It was very easy to locate, the receptionist was up to scratch and the room was convenient though in the evening there were cars driving by to the back parking space.

Mia V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer kom.

Heerlike gebly. Plek was mooi skoon en netjies. Die ontbyt was baie lekker. Waarde vir geld. Sentraal geleë.

Linda D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met vriende

Clean. Central and safe.

Clean. Central and close to everything, but still quiet and good, safe night's rest.

Melinda M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda M
Enkelreisiger

Rustig, netjies, skoon baie mooi en veilig.

Ek was baie goed ontvang, plek baie netjies, modern en rustig en omdat ek alleen reis, het ek baie baie veilig gevoel. Sal definitief weer hier kom bly.

Valerie G - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed georganiseerd, skoon netjies, ontbyt uitstekend!

Dit was vir ons heerlike om daar te bly. Baie skoon en netjies. Baie goed georganiseerd. Die ontbyt veral wat uitstekend!

Sandra E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra E
Gesin met klein kinders

Rustigheid.

Baie mooi skoon perseel. Kamer is ruim met genoeg plek vir matras vir ekstra kind. Ontbyt was heerlik en goed voorberei.

Marina L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Ek het baie jare gesoek na 'n ideale gastehuis vir oorslaap in Bloemfontein. Gelukkig het ek dit gekry! Professioneel, maar mens voel maklik tuis. Lekker ontbyt, ek kan dit aanbeveel.

Wika E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wika E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjiese en groot kamer met al die ekstras, asook die gratis wifi gebruik was 'n wenner!

Rustige en veilige omgewing, baie naby aan winkels en ander besienswaardighede.

Elsabe S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is the perfect stop over, for a few days.

Friendly staff welcomed us.

Wanda V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Enkelreisiger

Baie dankie! Ons verblyf was eersteklas!

Vriendelike gesigte. Veilig en netjies. Ontbyt was heerlik. Hou so aan julle!

Natasha B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Ontbyt is heerlik en enig in sy soort.

Romien B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romien B
Gesin met tieners

Baie gerieflik - goeie waarde vir geld.

Great hospitality, very neat and modern units. We did not prepare dinner and the guesthouse manager made an effort for us to braai in the dining room. It was so special and I will definitely recommend a stay at Nightingale!

Rozanne V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike, oulike gaste huis in die perfekte ligging.

Die kamers was baie ruim en oulik uitgelê. Die personeel is baie vriendelik en het graag gehelp om aanwysings vir ons uit te druk na 'n trou-venue. Ek was regtig teleurgesteld met die ontbyt. Ek het die Engelse ontbyt bestel. Die sampioene was aaklig, basies "verlep". En ek het net eiers, spek en sampioene gekry. Geen boerewors, tamaties ens. al was dit gelys op die spyskaart. Maar ek sal weer daar kom bly.

Susan V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Enkelreisiger

Baie lekker gebly, dankie.

Sal weer kom kuier. Dankie, dis so mooi. Moet asseblief net nie weer in die bespreking noem jy kry 'n kothuis nie, dan dink mens dis een en kom daar dan is dit 'n kamer. Dit was my enigste teleurstelling.

Michelle D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a pleasant stay, thanks.

Please see the stars.

Mia V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir 'n heerlike aandjie!

Absolute 5-ster verblyf, besonder netjies en skoon. Ontbyt was heerlik en die diens professioneel.

Maré T - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maré T
Gesin met klein kinders

Vriendelike en behulpsame personeel.

Lekker ontbyt. Naby winkelsentrums geleë. Badkamerdak was vuil, maar die personeel het dit dadelik skoongemaak. Sou ook van meer pakplek vir handdoeke en toiletware sakkie hou.

Maryna W - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, baie netjies en goeie diens.

Sien asb. die sterre.

Lindie E - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelike en goeie diens. Lekker ontbyt! Sal weer terug gaan en verseker aanbeveel!

Ek het 2 aande daar geslaap en dit was wonderlik. Baie netjiese plek. Vriendelike en goeie diens. Wonderlike ontbyt (hulle kan dit dalk net bietjie verleng tot 10:00 vir laat slapers). Alles mooi skoon en rustig.

Natie V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Sien asb. die sterre.

André N - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
André N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek, ontbyt was baie lekker.

Behalwe dat ek 'n halfuur gewag het om in die plek in te kom, was dit great!

Mark G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies, en vriendelike ontvangs.

Die ligging van die gastehuis is gerieflik naby winkelsentrums. Baie lekker gebly en goeie ontbyt geniet!

Chantel V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel V
Besigheidsreis

Netjies en skoon.

Diens by ontvangs en ontbyt net stadig.

H N - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
H N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gasvry.

Verblyf geniet. Was netjies en skoon en personeel gasvry.

Dewald V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik. Gerieflik. Baie behulpsaam. Baie skoon.

Ek sal enige tyd weer daar oorbly.

(mnr) Ger H - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
(mnr) Ger H
Enkelreisiger

Baie vriendelik en heerlike ontbyt.

Alles positief.

Adele E - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele E
Besigheidsreis

Baie netjies, skoon, modern en vriendelik.

Sien die sterre hieronder.

Maria V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Saam met vriende

Dit was soos om by die huis te wees.

Gemaklik en vriendelik en dit was heerlik om 'n vriendelike gesig te sien na die lang pad van Alberton af. Dis 'n plek waar jy kan ontspan, en bederf word. Die stort was hemels!

Leandre N - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre N
Enkelreisiger

Baie beïndruk!

Was baie beïndruk met die gastehuis. Dit was baie privaat, baie veilig, baie skoon en in 'n pragtige omgewing. Ek sal meer as beslis weer daar oornag. Die ontbyt was ook heerlik! Dit was elke sent werd.

Victor C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vir ons heerlik om hier tuis te gaan!

Alles was regtig perfek!

Rozanne V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne V
Besigheidsreis

Puik!

Baie goeie diens!

Kath M - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kath M

It was great. Thanks! Will see you again.

The room was very neat and clean. Good breakfast. Had a good night's sleep.

Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murray-laan 56, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA650dd77ded55861d13d01b6e43b14c35c0b68e6ae37b9333d6ce92dbdeb9840215603a0b0478791c9926a887f996a766a2a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 73 5 1 5 56 Donald Murray Avenue Parkwest 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.11631 26.19966
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!