LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+35
Gastehuis in Park West

Nightingale Guesthouse   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 56 Donald Murray Avenue, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Nightingale Guesthouse is in die hartjie van Bloemfontein en is die ideale plek om oor te bly en 'n konferensie te hou.

Verblyf word in 10 kamers met gemaklike beddens en privaat badkamers aangebied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n haardroër. Die gastehuis het lugversorging en gratis WiFi. Daar is ook 'n braai-area wat bespreek moet word, kredietkaartfasiliteite, 'n kluis en veilige parkeerplek met 'n elektriese hek.

Daar is 'n elektriese heining reg rondom die gastehuis en baie hoë mure en hekke na die straat. Die gastehuis het 'n omsetter vir beurtkrag.

Die gastehuis is 'n hanetreetjie vanaf groot besienswaardighede in Bloemfontein soos Mimosa Mall, die Loch Logan Waterfront, College Square, Grey College, Hoërskool Eunice, MediClinic, die Vrystaatse rugby- en sokkerstadion en die Vrystaatse Krieketovaal. Die stil straat sorg ook vir 'n rustige ervaring gedurende gaste se verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lyzelle C
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik, skoon en vriendelike diens. Dit is absolute waarde vir geld. Vriendelik, skoon en netjies. Perfekte ligging.
Aug 2026
Samantha C
Saam met lewensmaat
5.0
Sal altyd daar gaan bly. Vriendelike mense en heerlike ontbyt. Skoon en netjies en veilig.
Apr 2026
Henry V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly, en sal weer soontoe gaan. Dis 'n baie netjiese plek, maklik bereikbaar vanaf die N1. Die diens was baie goed, die gasvrou vriend...
Sien meer
Mrt 2026
Anthony B
Besigheidsreis
5.0
Comfortable and good friendly service, very helpful with my late check-in. Comfortable and good friendly service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Ronell K
5.0
Heerlik. Vriendelike gasvrye verblyf.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

The Nightingale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 56 Donald Murray Avenue, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Nightingale Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

56 Donald Murray Avenue, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA661600f9a89164c9dbc1fb9796cf9a6273eea8687ac6daf9bd8ef84acdc0e1be34c40f85285a346c8c29a6b4524e5fb92dde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 183 5 1 5 56 Donald Murray Avenue Parkwest 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.11631 26.19966

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang