LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nikella Guest House | LekkeSlaap
+40

Nikella Guest House

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellenboogstraat 6, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die dorpie Vredenburg is op die Weskus in die Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë. Die dorp is die vervoer en kommersiële kern van die Weskus-area en die administratiewe spilpunt van die Saldanhabaai Plaaslike Munisipaliteit. Vredenburg is 12 km na die binneland vanaf Saldanhabaai op die Kaap Columbine Skiereiland, sowat 138 km noord van Kaapstad, geleë.

Nikella Guest House bied elegante verblyf en is die ideale oornagplek, waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel. Aangesien ons net meer as 'n uur se rit van Kaapstad is, is ons verblyf ideaal vir sakereisigers in Vredenburg.

Let asb. daarop dat ontbyt by die restaurant beskikbaar is. Ontbytkoepons is beskikbaar teen 'n ekstra R50 per persoon.

Die omliggende omgewing bied verskeie doendinge vir natuurliefhebbers. Ons is slegs 15 min van die Weskus Natuurreservaat, Club Mykonos, die Langebaan-strandmeer, Saldanha, Paternoster, St Helenabaai en ander besienswaardighede af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Nikella Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Ellenboogstraat 6, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nikella Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellenboogstraat 6, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5M2M2NGRlLWU4OWMtNGM4Mi05N2YxLWVkNGQ5YzVmMWQzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 6 Ellenboog Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.91622 17.9877499
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!