Nine On S 3E
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scholtz-weg 9, Drieankerbaai, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nine On S 3E is 'n pragtige, luukste woonstel in een van Kaapstad se gesogste areas, Drieankerbaai, en het die perfekte ligging om die middestad te verken sonder om gerieflikheid in te boet.
Die woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n balkon met meubels wat die perfekte plek is om die ongelooflike uitsigte oor die stad en see te bewonder. Gaste is ook welkom om die swembad en braaigeriewe op die dakverdieping te geniet, te ontspan en lekker te kuier.
Slaapplek
’n Bespreking by Nine On S 3E sluit in:
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 649
Jaar gelys 12
Ligging
- Scholtz-weg 9, Drieankerbaai, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Nine On S 3E het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scholtz-weg 9, Drieankerbaai, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom