Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nirvana

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sakkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Nirvana
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pierre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld!

Uitstekend vir 'n kort verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie sleg nie.

Die plek is wel skoon en netjies. Jy het alles wat jy nodig het, maar moet niks ekstra verwag nie - nie eens 'n botteltjie aerosol vir die badkamer nie. Moeilik om álles saam te bring wanneer jy vlieg, so dit sal darem gaaf wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sakpas en ideaal vir oornag, selfs paar nagte.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

My stay at Nirvana was very relaxing, comfortable, and cosy. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne Justin K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Morne Justin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gemaklik en rustig.

Dit was net 'n plesier om daar te wees en fasiliteite was uitstekend en beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Errol K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice comfortable.

It was in a quiet neighbourhood. It is great to hear the ocean from the flat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en lekker snoesig geslaap.

Alles was net lekker en baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met alles wat nodig is.

Weereens baie lekker gebly. Voortreflike diens en het heeltemal aan ons behoeftes voldoen. Julle sien ons verseker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muriel P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, heerlike natuurskoon en defitief iets om weer na terug te kom. Wens daar was plek vir nog 2 ekstra.

Huisie was vir ons baie gemaklik en netjies om beurtkragtye daar te los vir gaste sal definitief 'n bonus wees. Huisie is perfek vir twee persone. Ons sal verseker huisie bekendstel aan vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel B

Rustig, netjies, goed geleë.

Daar kort net 'n mikrogolfoond. Verder was alles baie lekker en rustig, veral as mens wakker word op die stoep met koffie, jy sit en voëls kom eet by die birdfeeder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, geen geraas en skoon.

Netjies, skoon en rustige blyplek. Lekker vir vinnige dag of twee verblyf. Maar nie vir langer nie. Geen geriewe om self kos te maak nie. Dus is dit ideaal vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbevredigend.

Die atmosfeer was glad nie uitnodigend nie. Die bad was 'n groot pluspunt. Dit is jammer dat daar geen handewasseep in die badkamer was nie. Alhoewel kosmaak nie toegelaat word nie, sou ek aanbeveel dat bordjies, messe en vurke wel beskikbaar moet wees. Die kwaliteit van bed se matras is power. Indien mens ongemaklik sou wees om met 'n oop deur te slaap, is die ventilasie ook nie goed nie. Spinnerakke agter die bedkassies is na my mening onaanvaarbaar. Jammer.. Ons sal nie weer van hierdie diens gebruik maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Junate M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junate M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Beautiful place, easy to find and situated in a nice area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon verblyf. Ideaal vir oornagverblyf.

Sakkie en Bea is baie vriendelike gashere. Sal die plekkie beslis aanbeveel vir oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jap B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jap B
Enkelreisiger

Netjies en privaat.

Was daar vir 'n vinnige besoek aan Sanparke. Laat inklok was baie behulpsaam. Aanwysings was akkuraat om dit in die aand te kon vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri R
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier.

Vriendelike gasheer en dis 'n heerlike, rustige omgewing. Nirvana is sentraal geleë - naby winkel, Struisbaaihawe en Agulhas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Enkelreisiger

Lekker.

Op kort kennisgewing kon die eienaars my help. Dit was lekker rustig dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deseree Sharmaine B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deseree Sharmaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my eggenoot se kuier by Nirvana was baie lekker. Die rustigheid het ons geniet.

Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Baie netjiese eenheid en die eienaar is baie vriendelik. Het gewag tot ons die aand gearriveer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

We took part in the Two Oceans Inflatable Boat Racing challenge and everything we needed was at Nirvana. Sakkie was really friendly and helpful. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amien R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amien R
Besigheidsreis

Perfectly private and comfortable.

I would only recommend maybe a small microwave in the room as well. As we only eat halaal it would have been nice to warm our meals we brought from home. As this was an unplanned trip. But overall the establishment was well suited. Thank you Sakkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreeknaweek.

Dit was 'n ongelooflike naweek. Dit was ons eerste keer in Struisbaai. Het elke oomblik hiervan geniet. Om terug te kom na 'n lang, lekker dag en 'n warm stort te vat is die beste ooit. Was hemel op aarde. Sal beslis dit vir enige mens voorstel wat net wil rustig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inah L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Inah L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis absoluut bekostigbaar vir gewone salaristrekkers.

Die enigste aanbeveling wat ons kan maak, is dat die eienaars miskien 'n veiligheidshek by die skuifdeur opsit - ons wou graag met die skuifdeur oop slaap, maar die tye waarin ons leef, maak ons ekstra versigtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a wonderful 2 night stay. Exactly what we needed.

The place was perfect for our needs and very affordable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het oornag by Nirvana, lekker geslaap en die warm water vreeslik geniet (iets wat min slaapplekkies regkry!).

Ons het lekker gebly by Nirvana. Sou graag 'n ontbythoekie wou hê waar mens dalk 'n broodjie kon smeer. Verder sal ek dit aanbeveel vir iemand wat slaapplek soek, maar meestal uit gaan wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay.

Sakkie was friendly and helpful and the room was clean and lovely, we slept so well to the sound of the ocean and woke to the sound of birds. Value for money for sure. Close to everything. We were blessed. Nirvana is close to the beach, main centre and approx. 4 km from Agulhas. What more could you want. It was affordable and safe. We enjoyed everything about it and will be back for sure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geskik as jy net slaapplek vir 'n nag of twee soek.

Netjiese en skoon oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Willem W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Willem W

Friendly, clean, safe and cheap.

We had to be in Struisbaai for a market, just needed a rather inexpensive place to stay so we didn't expect much. I had some questions before we went there and the host gave me useful information. Also very friendly on arrival, put his car in the sun so we could park in the shadow due to the delicate stock in the car. The place is very pleasant and clean, quiet neighbourhood. WiFi worked well. This will be my first choice if I have to go back to Struisbaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anika K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika K
Saam met vriende

It was very nice and the host was very accommodating. Would definitely go back.

Actually a very spacious little room and it's located very close to Agulhas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheena N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheena N
Enkelreisiger

Very clean and neat, beautiful bed linen.

I would have welcomed some bath soap in the shower but apart from that it was very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, sal weer daarheen gaan.

Voldoen aan al ons vereistes, baie netjies en man baie vriendelik. Sal verseker weer gaan. Beveel dit hoogs aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara L
Gesin met klein kinders

Baie skoon, mooi, gerieflik, netjiese plekkie. Baie lekker gebly.

Nirvana is pragtig, gemaklik en skoon. Uitstekende waarde vir geld. Duursame luukse atmosfeer wat geskep word. Sal dit beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsh L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marsh L
Saam met vriende

Lekker rustige buurt.

Jammer dat daar nie kookgeriewe is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania F
Enkelreisiger

Netjies, skoon en het in alle opsigte aan my behoeftes voldoen.

Die tafel en stoele buite het dit moontlik gemaak om lekker buite te sit en die voels dop te hou. Die bad en stort is perfek en die water lekker warm. Die skinkbord met koffie, tee en suiker was baie welkom asook die houertjie met melk in die yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmaré V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmaré V
Enkelreisiger

Baie netjies en heerlike kalmte.

Die bad is ongelooflik lekker. Ek kon die branders hoor en die voeltjies wat sing. Alles was so netjies en skoon. Regtig waarde vir geld. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, spacious room with shower and bath.

Although it was raining, we had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Skoon en netjiese kamer met badkamer. Jy lê in jou bed en hoor die see. Die kamer is nie self-catering nie, maar het 'n ketel en yskas. Baie goeie waarde vir geld, sal dit maklik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landastraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a52c48a3bd1785831a826f7099f2e0eec9ebb6285dad9878caf4c2dbded5a379756b59b0d7159d798ace53157f863127fcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 19 Landa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -34.810059190809 20.040552289161
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem