Nivica Lifestyle Living 18
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 12 Des 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 795R1 197 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nivica Lifestyle Living 18 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met moderne kenmerke in 'n veilige kompleks in Olifantskop, Langebaan op die Weskus. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie omdat die kompleks 'n groot gemeenskaplike swembad het.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n sentrale toonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Skuifdeure bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai wat uitkyk oor die swembad-area. Binne die woonstel is daar 'n tafel en stoele wat gaste op die stoep kan gebruik.
Slaapplek
’n Bespreking by Nivica Lifestyle Living 18 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 331
Jaar gelys 9
Ligging
- Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Nivica Lifestyle Living 18 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Olifantskop Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom