Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nivica Lifestyle Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Safwan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Nivica Lifestyle Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lizelle W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful family break away.

Loved this apartment. It was modern, clean and had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helga K
Saam met vriende

Woonstel is goed toegerus.

Wonderlike ervaring en lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nazley C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat.

Eie spasie baie privaat. Sal enige een aanbeveel om 'n draai te gaan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D
Saam met vriende

Baie aangename tyd in 'n luukse, goed toegeruste, veilige, skoon en netjiese eenheid.

Gasheer baie vriendelike en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franklin P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin P
Gesin met klein kinders

Ons het waarlikwaar ons naweek geniet. Baie dankie.

Die swembad was ook baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal L
Saam met vriende

Dit was lekker rustig.

Geen geraas en ons was vriendelik verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nivica was 'n ideala woonbuurt ,dit was letterlik 'n fees.

Alles was net perfek: die plek, die swembad ,die geriewe. Ek sal definitely weer 'n draai kom maak en die keer langer. Die keer bring ek al my familie saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson-weg 59, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b61fb1dc1e754f22fb0d7150f00c3742688a408eb5354ada34a8b9831cb04aed4d099f078997818ac35170b518d1fdce206?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 59 Jon Olafsson Road Olifantskop 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.05089914226 18.050960898399
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem