Noah Farm Campsite
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ralf Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Sonia S - Apr 2024
Algehele gradering
Kamp-moet - top kampplek.
Lees meerNoah Farm Campsite se terugvoer
Beste Sonia en vriende - kamp-lief-mense soos julle maak als die moeite werd. Dankie vir jul liefde vir kamp en jul waardering! Sien jul gou weer.
Antoinetta V - Mrt 2024
Algehele gradering
Hierdie kampeerplek is aan te beveel.
Noah Farm Campsite se terugvoer
Baie dankie vir jou kuier by ons, Antoinetta - dan sien ons jou gou weer.
Christoff L - Mrt 2024
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Noah Farm Campsite se terugvoer
Baie dankie, Christoff, vir jou review! Ons waardeer dit regtig baie. Sien dan gou weer! Groete, Ilze
Susara V - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Noah Farm Campsite se terugvoer
Thank you, Susara. Can't wait for your next camping trip!
Moller G - Jan 2024
Algehele gradering
Bogemiddelde geriewe, pragtige natuurskoon en vrede.
Johannes S - Jan 2024
Algehele gradering
Sal dit sterk aanbeveel. Ons het heerlik gekuier.
Donne V - Jan 2024
Algehele gradering
Staring across a valley, surrounded by mountains, does rejuvenate the soul.
Chantelle T - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Anja A - Des 2022
Algehele gradering
Perfect, private, pet-friendly campsite with a beautiful view.
Lees meerLizette M - Sep 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing. We thoroughly enjoyed our stay at Noah Farm Campsites.
Candice D - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastic!
- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Noah Campsite-plaas, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom