Noah's Arc
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooslaan 57, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Noah's Arc bied gerieflike oornagverblyf aan 2 gaste in Wilgehof in Bloemfontein. Die eiendom is 3,9 km vanaf Rosepark-hospitaal, 1,3 km vanaf die Nasionale Distrik Hospitaal en 3,7 km vanaf Bloemfontein se Mediclinic.
Die oopplan-kamer het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet, en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met plaaslike kanale, asook WiFi.
Die kamer lei na 'n stoep en braaigeriewe is beskikbaar. Hierdie rookvrye kamer het 'n alarmstelsel en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Bloemfontein het talle museums, winkels, en restaurante, sowel as aktiwiteite soos staproetes, valskermspring en sterrekyk by die Boyden Observatory. Gaste kan ook die Vrystaat Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat en die Hamilton Park besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Noah's Arc sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Jaar gelys 2
Ligging
- Rooslaan 57, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Noah's Arc het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wilgehof Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooslaan 57, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom