Northcliff Akkommodasie by Northcliff Manor Guest House | LekkeSlaap
+38

Northcliff Manor Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Northcliff Manor Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Neville S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarlik manjifiek.

Die eienaars, Ilse, het hart en siel in hierdie huis uitgestort en wil hê dat jy haar gesinshuis ervaar op die manier waarop sy dit ervaar het. Die afwerkings is ongelooflik, van die kuns op die mure, tot die gemak van die beddens en die netheid van die eenheid.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Truly magnificent.

The owner, Ilse, has sunk her heart and soul into her house & wants you to experience her family home in the way she has. Details are amazing from the art on the wall to the pristine cleanliness and comfort of the beds.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met puik diens!

Groot kamers, heerlike ontbyt en vriendelike personeel. Geleë naby inkopiesentrums, winkels en 'n restaurant. Sal beslis weer daar gaan bly!

Deanna P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deanna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besondere ervaring!

Kunswerke op die mure, fantastiese versamelings breekware, 'n huis met karakter en bedagsame sorg van almal daar.

Andre V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing. Mooi kuns. Smaakvol en warm.

Die gasvrou was wonderlik.

Antoinette L - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Ons was verwelkom deur Richard wat baie moeite gedoen het om ons tuis te laat voel. Omdat ons onbekend was met die omgewing het Richard vir ons 'n taxi gereël wat ons kom haal het en terug gebring het op die tyd soos ons gevra het. Ons kamer was baie romanties. Sal belis weer daar gaan bly. Lize, baie dankie vir die heerlike ontbyt en al jul moeite.

Bianca J - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very professional and accommodating

We had a wonderful stay at Northcliff Manor. The staff were polite and efficient and met our every need. On our first morning we had to leave earlier than breakfast, and were very pleasantly surprised to have lunch boxes with take away breakfasts in for us. The variety was fantastic and we didn't go hungry. Please note that the bar fridges in the room provided are very small and come already fully stocked, so there isn't space to put anything of your own in. We stayed in Room 3 which was lovely, and it had a very comfortable bed.

Kaone K - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaone K

Amazing views,great hospitality

Northcliff Manor has such amazing views, great hospitality and very professional staff.

Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7 Hearn Rylaan, Northcliff, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxNDc5NTRjLTg3ZmEtNDcxNC04OWFjLTA2YzJlMDAwY2M4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 7 Hearn Drive Northcliff 2195 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -26.143209357232 27.971934378147
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za