Nosterdomus
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoonerklipstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 400R2 267 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Nosterdomus beteken "Ons Huis" in Latyn. Dié luukse huis is in Paternoster, 'n gewilde toeristebestemming met wêreldbekende restaurante geleë en bied die geleentheid vir kajakvaart, dolfyn- en walviskyk en diepseehengel.
Die huis het 3 pragtig versierde slaapkamers. Daar is 3 dubbelkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en daar is 'n gesinsbadkamer wat die ander 2 slaapkamers deel. Die hoofslaapkamer en een van die ander kamers bied 'n see-uitsig.
Gaste kan ook lieflike see-uitsigte vanuit die sitkamerarea geniet. In die winter kan jy lekker met 'n boek ontspan by die knetterende vuurtjie in die sitkamer se kaggel. Die kombuis is oopplan en ten volle toegerus. Buite is daar 'n klein plonspoel waarin gaste kan afkoel.
Die dorpie is sowat 150 km van Kaapstad af op die R27, en 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is 'n gunsteling naweekbestemming. Die Weskus is bekend vir sy ryk verskeidenheid dier- en plantspesies en die groot aanbod endemiese plantegroei wat die Weskus 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers maak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 764
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Schoonerklipstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Nosterdomus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoonerklipstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap