Mosselbaai Akkommodasie by Nunki Villa Philippe 12 | LekkeSlaap
+8
+8

Nunki Villa Philippe 12

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Phillipe 12, Upper Cross-straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nunki Villa Philippe 12 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Mosselbaai naby die dorp se besienswaardighede.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n tafel. Gratis WiFi en DStv is beskikbaar. In die ekstra lang toesluitmotorhuis is 'n tuimeldroër en ekstra ruimte vir branderplanke.

Die kompleks is ideaal as basis om al die doendinge en besienswaardighede op dié deel van die Tuinroete te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Nunki Villa Philippe 12 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Nunki Villa Philippe 12
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Villa Phillipe 12, Upper Cross-straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nunki Villa Philippe 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Phillipe 12, Upper Cross-straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9vA5c40ffSHXv330v1fTBk4TgGBuGH5yp7kJ3RoQJ3YmVln3Dq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 12 Villa Phillipe Upper Cross Street 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.183708831367 22.152564614958
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za