Bellville Akkommodasie by Oakdale House | LekkeSlaap
+11

Oakdale House

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 950 per nag (vir 10 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Murray-straat 25, Upper Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Oakdale House is in Bellville, 'n noordelike voorstad van Kaapstad, in Upper Oakdale geleë. Dié huis bied gehalteverblyf vir 'n gesin en dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n aparte area met 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv, en die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul etes kan geniet.

Braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige, beskutte parkeerplek op die perseel agter 'n motorhek voorsien.

Die huis is sentraal geleë en naby Tygervallei Winkelsentrum en Willowbridge.

Slaapplek

’n Bespreking by Oakdale House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Oakdale House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Andrew Murray-straat 25, Upper Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oakdale House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 950
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R2 950
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R2 950
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Murray-straat 25, Upper Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYonZuSlI5EaoWCrYeJ8KZHbqMdqf0lt1Ab8ZykTG8GoZQOzPbU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 950  per nag (vir 10 persone) 9 5 1 5 25 Andrew Murray Street Upper Oakdale 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.884458100926 18.638921231031
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za