LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oase | LekkeSlaap
+8

Oase

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Hennenman, 9445, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oase is in die klein dorpie Hennenman in die Goldfieldsstreek van die Vrystaat.

Verblyf word in ’n gerieflike dubbelkamer met ’n koningingrootte-bed gebied. Die badkamer het ’n stort, bad en aparte toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, ’n waaier, haardroër en spieëlkas. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die dorp was oorspronklik ’n treinstasie, maar het ’n dorp geword nadat kalk in die area ontdek is. Hennenman is op ’n spoorwegroete en die dorp het ’n aanloopbaan. Welkom en Kroonstad is 40 km van Oase af.

Slaapplek

’n Bespreking by Oase sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kerkstraat 28, Hennenman, 9445, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Hennenman, 9445, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEtFlUdpDe2dgnUR4247koG77w5rGA9UixRwqxcIZMnjr6zhhZP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 28 Kerk Street Hennenman 9445 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.976123617092 27.01661887607
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!